Glen Marion Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Billy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda S - Sep 2024
Algehele gradering
Akkommodasie wat soos jou eie huis voel.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die baie goeie terugvoer. Ons kan nie vir beter vra nie! En ons waardeer dit baie. Julle groepie was puik en dit was 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer.
Beste wense vir julle en ons hoop ons sien julle weer as julle in die omgewing kuier.
Glen Marion Gastehuis
Johan R - Jul 2024
Algehele gradering
Aangename en baie vriendelike ontvangs. Definitief aanbeveel.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die resensie en terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop ons sien julle weer as julle in Pretoria kom kuier.
Beste groete
Die Glen Marion Gastehuis Span.
Willie K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon netjies en gasvryheid is uit die boonste rakke.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeie dag Willie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Groete
Glen Marion Gastehuis.
Diane O - Nov 2023
Algehele gradering
Die eienaar en al sy personeel was regtig baie vriendelik.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Beste Diane
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit baie.
Dankie ook vir julle keuse om by Glen Marion Gastehuis te bly. Ons hoop ons sien julle weer indien julle in die omgewing kom kuier.
Vriendelike groete
Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel.
Yolandi S - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent location, very clean and tidy, very safe, lovely hosts.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Hi Tolandi
Thank you for your great review and feedback. It was also a pleasure and privilege accommodating you.
We are looking forward to your next stay with us when you are visiting this area.
Regards
Glen Marion Guest House Staff & Management
Karen D - Nov 2022
Algehele gradering
Moes vroegoggend by Faerie Glen Life wees vir rugprosedure, was hier saam met my seun - dit was lieflik, stil, skoon, alles netjies en heel.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Beste Karen,
Jammer vir die laat terugvoer! Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Dankie ook vir julle keuse om by Glen Marion Gastehuis te bly. Ons hoop ons sien julle weer indien julle in die omgewing kom kuier.
Vriendelike groete,
Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel.
Mariaan M - Mei 2022
Algehele gradering
Veilige, luukse akkommodasie.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeie dag Mariaan
Baie dankie vir die baie mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is welkom om weer te kom kuier indien julle in die Pretoria gebied is.
Beste groete
Van almal by Glen Marion Gastehuis.
Paul J - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeie dag Paul
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle sal altyd welkom wees hier by ons.
Beste groete
van almal by Glen Marion Gastehuis
Jonathan S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeie dag Jonathan
Baie dankie vir jou terugvoer word waardeer. Ons hoop ons sien julle gou weer indien julle in die omgewing is.
Beste groete
Almal by Glen Marion Gastehuis
Henk V - Des 2022
Algehele gradering
Veilige, goed geleë en netjiese verblyf.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Dear Guest,
Thank you for your valued review and comments. We hope to see you again when next you are visiting this area.
Kind regards,
The Glen Marion Guest House Team.
Christa O - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en baie netjies.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeie dag Christa. Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word baie waardeer. Hoop ons sien julle weer volgende keer as julle in die omgewing kuier.
Rialda D - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Glen Marion Guest House se terugvoer
Hi Rialda,
Baie dankie weereens dat julle by Glen Marion Gastehuis gebly het. Ons waardeer julle terugvoer en kommentaar opreg. Julle is ster gaste en ook altyd baie welkom!
Beste groete,
Almal van Glen Marion Gastehuis
Lizmari W - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik geleë naby alles en die gashere was besonders vriendelik en behulpsaam.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeie dag Lizmari, baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer as julle in die omgewing kom kuier.
Beste groete,
Almal hier by Glen Marion Gastehuis
Marilet S - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvrye verblyf en bederf.
Lees meerGlen Marion Guest House se terugvoer
Goeie middag dames,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Julle was ster gaste en ons het julle geselskap baie geniet. Hier by Glen Marion Gastehuis is ons gaste baie belangrik en word soos konings (en koninginne) op ons hande gedra met net die beste diens en geriewe in die mark.
Nogmaals dankie en ons sien uit om julle en julle kollegas weer te sien.
Beste Groete,
Glen Marion Gastehuis Bestuur en Personeel
Maryna R - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties, alles is perfek.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Beste Maryna,
Baie dankie vir die wondelike terugvoer en goeie kommentaar. Dit word opreg waardeer. Hier by Glen Marion Gastehuis werk ons almal as 'n span baie hard om die net beste gemak en rus aan ons gaste te bied. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Beste groete,
Die Glen Marion Gastehuis span
Lee-ann B - Jan 2019
Algehele gradering
The ultimate home away from home!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte huis weg van die huis af!
Niks was te veel vir hierdie ongelooflike egpaar, wat ek meer as familie gesien het toe ons as gaste verlaat het. Die ideale ligging en opstelling vir my behoeftes en die vriendelikste span. Dankie Poppie en Billy vir julle nooit eindigende gasvryheid, sorg en liefde!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Hi Lee-ann,
Thank you for a fantastic review. All our guest can always expect just the friendliest hospitality and freshest clean facilities. You will always get great value for your money at Glen Marion Guest House.
Kind regards,
The Glen Marion Guest House Team
Chantelle P - Okt 2018
Algehele gradering
Ek sal julle beslis weer sien, gasvry, skoon en fantastiese kamer!
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeie dag Chantelle,
Baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit is ons missie om ons klante soos konings te laat voel as hulle hier by ons kuier.
Ons hoop ons sien julle weer as julle in die omgewing is.
Beste groete,
Glen Marion Gastehuis
Adri W - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, stil, stylvol.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Beste Adri,
Baie dankie dat jy by ons oornag het, jou mooi resensie word ook baie waardeer. Ons sien uit daarna om jou vweer op 'n volgende besoek te akkomodeer.
Beste groete,
Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel
Gino D - Des 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Gino,
Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Dankie dat julle by ons oornag het. Ons vertrou ons sien julle weer volgende keer hier as julle kom vir AIG by die Sun Arena. Ons is nog steeds die naaaste gastehuis aan die Sun Time Square in Menlyn Maine.
Beste Groete
Glen Marion Gastehuis
Jackie K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Goeiedag Jackie,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer jou terugvoer.
Beste groete,
Glen Marion Gastehuis
Thea V - Nov 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Beste Thea,
Baie dankie vir jou resensie en kommentaar. Die bestuiur en personeel hier by Glen Marion Gastehuis waardeer dit opreg. Ons is ook bly om te sien dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier indien julle weer in die omgewing is.
Beste groete,
Glen Marion Gastehuis bestuur en personeel
Ronell K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang van Poppie en Samantha, die mense laat 'n mens op jou gemak voel en die ontbyt is to die for.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Beste Ronel.
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Almal hier by Glen Marion Gastehuis waardeer dit opreg. Ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet.
Beste groete
Glen Marion Gastehuis Bestuur en personeel.
Annelie J - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Hi Annelie,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly jy het jou verblyf hier by Glen Marion Gastehuis geniet. Ons hoop om jou weer te ontmoet indien jy in die omgewing kom kuier.
Beste groete,
Almal by Glen Marion Gastehuis
Theresa S - Sep 2017
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly en baie veilig en gekoester gevoel in die tyd wat my man in die hospitaal was.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Hi Theresa
Glen Marion Gastehuis het nie van julle vergeet nie! Julle resensie het ons net nou eers gesien
Baie dankie in elk geval vir julle terugvoer. Ons het intussen uitgebrei met 'n hele klomp fasiliteite en geriewe vir ons gaste. En ons word nog steeds hoog aangedui op ons resensies.
Die Sunbet Arena waar Afrikaans is Groot en baie ander konserte gehou word, is net 700m van ons af.
Vriendelike groete
Glen Marion Gastehuis
Eloize V - Des 2016
Algehele gradering
It's a home away from home. Run by a family that treat you like family.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Dear Eloize,
Thank you for a wonderful review. Our motto is "our home is your home". That is why many guests always come back to be treated as family. We hope to see you again when next you are visiting our beautiful city.
Have a happy festive season and a prosperous 2017.
Kind regards,
The Glen Marion Guest House Team
Tienie D - Jan 2016
Algehele gradering
Excellent.
Glen Marion Guest House se terugvoer
Dear Tienie,
Thank you for taking the time to write this review, it is much appreciated. It was also a pleasure and privilege accommodating you.
Kind regards,
Glen Marion Guest House management & staff
Andre V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Anita F - Mrt 2015
Algehele gradering
Definitief waarde vir jou geld!
Peet C - Mei 2014
Algehele gradering
Mooi, gerieflik, vriendelik en aanbeveelbaar.
Gerhard V - Apr 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Christa B - Feb 2014
Algehele gradering
One of the BEST guesthouses we have ever stayed in and very good value for money!
Mardine M - Jan 2014
Algehele gradering
Uistekende verblyf, vriendelike gasvrou en gasheer ... beveel hierdie gastehuis beslis aan!
Elmore M - Okt 2014
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap met vroeë ontbyt.
Rene G - Okt 2014
Algehele gradering
Goeie diens ervaar tydens my verblyf.
Debby L - Aug 2014
Algehele gradering
Wonderful and fantastic!
Emmanuel M - Des 2013
Algehele gradering
Excellent place to stay... it has all one requires to relax and feel more than home.
Debbie S - Jul 2013
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Ananda D - Mei 2013
Algehele gradering
Absoluut een van die beste ervaring van akkomadiese wat ek al ooit beleef het, baie dankie
Dario M - Aug 2013
Algehele gradering
Great hospitality
Janine B - Mei 2013
Algehele gradering
Excellent stay! Will be visiting again!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang