Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Marion Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Glen Marion Guest House bied luukse gasvryheid en gerieflike verblyf in Pretoria-Oos, Suid-Afrika. Ons verblyf is geskik vir oordeelkundige sakelui, reisigers, oorsese gaste en gesinne. Dit is baie naby Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Retail Park, Menlyn Maine, en besighede in die Menlyn-omgewing geleë.

Daar is 12 luukse en suite-dubbelkamers wat elkeen 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe het. Elf van die kamers het lugversorging vir verkoeling en verhitting.

Die sonkrag-stelsel maak die gastehuis selfversorgend tydens elektriese onderbrekings en beurtkrag. Gaste sal altyd beligting, TV en WiFi hê. Daar is onlangs 'n rugsteunstelsel vir water geïnstalleer en gaste sal dus nooit sonder lig of water wees nie.

Veilige parkeerplek, 2 groot swembaddens, 4 sitkamer-areas en 'n gerieflike braai-area is gerieflikheidshalwe beskikbaar.

Daar is verskeie hospitale in die omgewing, soos Faerie Glen Hospitaal, Pretoria-Oos Hospitaal, Cintocare Hospitaal, en die Wilgers Hospitaal. Glen Marion Guest House is maklik bereikbaar vanaf al die hoofweë, soos die N1, N4 en R21. Dit is ook gerieflik naby verskeie restaurante, besighede en kolleges. Die Menlyn Maine-kompleks met die Sun Arena, Time Square Casino en winkelsentrum is net 800 m van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Amanda S
5.0
Akkommodasie wat soos jou eie huis voel. Uitstekende akkommodasie. Baie goeie ligging, veral as jy Sunbet Arena toe gaan. Ontvangs was baie goed. Baie...
Sien meer
Sep 2024
Johan R
5.0
Aangename en baie vriendelike ontvangs. Definitief aanbeveel. Uitstekende en vriendelike verblyf.
Jul 2024
Willie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, skoon netjies en gasvryheid is uit die boonste rakke. Sien sterre.
Apr 2024
Diane O
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaar en al sy personeel was regtig baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir 'n baie lekker en vriendelike ervaring. Ek kan dit de...
Sien meer
Nov 2023
Yolandi S
5.0
Excellent location, very clean and tidy, very safe, lovely hosts. I would recommend Glen Marion Guest House to anyone. Very enjoyable e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Glen Marion Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47fffb4f3a768d5bcf4081879b99f38423345f1cecdc3d47232dfda2dcf8f50b973ba8ca8f7f6ed5529ca094de8d1efc3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 257 Annette van Zyl Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.785616171838 28.287729620934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang