Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Ormond Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicolette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike ervaring. Rustig stil weg van die geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Glen Ormond Guest House
Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet. Ons sien daarna uit om jou weer te welkom.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onverbeterlik! Glen Ormond is absoluut waarde vir geld. Dit is goed geleë, naby verskeie ander toeriste-aantreklikhede. Gaste word puik versorg in eenhede wat netjies, skoon en uitstekend toegerus is. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Glen Ormond Guest House
Dit was 'n plesier om jou te ontmoet, Johan. Maak 'n draai hier volgende keer as jy verby bestuur.

Charmaine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely fantastic! Fabulous! Very comfy and so neat. The unit is very snaz. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Die diens vanaf Jennefer was net vanuit die boonste rakke. Asemrowende verblyf. Ons het baie lekker gekuier by Glen Ormond Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Glen Ormond Guest House
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir die positiewe 'review'. Ons hoop om julle weer te sien.

Phillip G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2024

Gerieflik en rustig. Die plek is baie netjies en skoon. Die gebou en meubels is in goeie toestand, en die omgewing en ligging is rustig. Ek sal beslis weer daar oornag as dit nodig is. Die enigste teleurstelling is die toestand van die teerpad soontoe, maar dit is nie die verantwoordelikheid van die akkommodasie nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
Glen Ormond Guest House
Baie dankie vir die resensie, Werner. Ons sien daarna uit om jou weer te sien.

Jayne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lovely countryside and cosy. Lovely, will go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Glen Ormond Guest House
It was lovely to meet you, Jane, and thank you for your review. It's unfortunate that you felt our security was lacking. We have a guard who patrols the premises, making it probably one of the safest places to stay in the Midlands. Please don't let this deter you. Our beautiful part of the world has so much to offer visitors.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely place to stay. Rooms are clean and cozy, and the staff are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Glen Ormond Guest House
Thank you for your review. We are delighted that you found your stay with us satisfactory.

Geraldine H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Home away from home. Aandag aan ekstra detail, uitmuntend! Pragtige verblyf wat hul 4-ster status bevestig. Alles wat jy nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Glen Ormond Guest House
Thank you so much for your rave review. And thank you for noticing all the little things.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYTU0YzVhLWIxNDItNGRiNC1hZTBkLTk4NjVjYjc2ZGU1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 R103 Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.276549545462 29.980914710312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang