Glenaarden Farm Stay
Beskrywing
Innihoek is 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofleefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen daaglikse skoonmaakdiens nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ommidraai is 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 6 gaste. Dit het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofleefarea het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n gasstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen daaglikse skoonmaakdiens nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Geen daaglikse skoonmaakdiens nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 21 Rietfontein-plaas 366JR, R104, Rayton, 1001, Gauteng