Glendower View Guesthouse
Beskrywing
Dié kamers is effens kleiner as ons "Executive"-kamers, maar die luukse kamers bied dieselfde gerief en gehalte. Dié kamers is versier met 'n moderne Afrika-tema en het 'n en suite-badkamer met moderne afwerkings van die hoogste gehalte. Elkeen van ons kamers het 'n LCD platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt sodat jy nie hoef uit te mis op die nuutste ekonomiese ontwikkeling of jongste sportnuus nie. Die kamers het elkeen 'n digitale kluis, 'n haardroër, komplimentêre gasvryheidskinkbord, luukse geriewe, hoë gehalte linne, 'n gemaklike matras van die hoogste gehalte en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is versier met 'n moderne Afrika-tema en het 'n en suite-badkamer met moderne afwerkings van hoë kwaliteit. Rook is verbode in al die kamers. Elkeen van ons kamers het 'n LCD platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt sodat jy nie hoef uit te mis op die nuutste ekonomiese ontwikkeling of jongste sportnuus nie. Die kamers het elkeen 'n digitale kluis, 'n haardroër, komplimentêre gasvryheidskinkbord, luukse geriewe, hoë gehalte linne, 'n gemaklike matras van die hoogste gehalte en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die onderste verdieping van die buite-anneks langs die hoofgastehuis geleë. Die hoofslaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. WiFi en DStv is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-rylaan 97, Dowerglen, Edenvale, 7690, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang