Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenelg Road Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nuruniesah F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Spacious, safe, affordable accommodation. Really great place to stay! Lots of extra touches, which makes it a home from home. Looking forward to my next stay there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Maklik een van die lekkerste selfsorg-akkommodasies waar ons nog was. Glenelg Road Gastehuis was 'n lekkerte van begin tot einde. DIe kommunikasie was puik met die eienaars. Die selfsorgeenheid was wonderlik groot. Ruim slaapkamer, baie groot oopplankombuis met groot sit-en eetarea en daar was selfs 'n goed beskutte smal stoep. Die woonstel is pragtig ingerig, maar wat my van die begin af na hierdie akkommodasie getrek het, was die pragtige muurplakpapier van voëltjies op 'n draad in die slaapkamer. Dit kan mos net 'n mooi en vriendelike plek wees, wat so die natuur so binnenooi. Laastens was die ligging en veilige paarkeerarea agter die hek vir ons twee groot pluspunte. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Ons het baie heerlike hier gekuier. Die gastehuis is in 'n rustige buurt geleë. En ons was ook vriendelik ontvang deur Lizzette met ons aankoms. En daar is ook baie eetplek baie naby die gastehuis geleë. Ons sal verseker weer hier tuisgaan as ons PE se kant toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Goeie keuse vir 'n wegbreek-vakansie. Was baie vriendelik ontvang. Ligging is naby alles maar ook ver genoeg om rustigheid te ervaar. Die eenheid was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Uitstekende diens, pragtige plek, silwerskoon. Puik. Baie dankie Lizette, ons het heerlik gekuier. Alles wat ons nodig het, pragtige dekor. Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Baie dankie. So bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer. Lizette.

Mathilda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2022

Pak net kos en klere en geniet 'n rustige verblyf. Baie lekker eenheid, niks ontbreek. Die WiFi ontvangs is 'n bietjie swak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Baie dankie Mathilda. Dit was lekker om julle te huisves. In verband met die Wi-Fi, Ons het 'n 200mbps onbeperkte fibre lyn. Nie geweet julle sukkel met die Wi-Fi nie. Dit kon 'n ander probleem in die area gewees het. Jammer vir die ongerief.

Mariske F
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Ons het lekker gekuier - dis netjies en skoon en die mense is baie vriendelik. Ons het lekker gekuier. Die eenheid is skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig het. Die mense was regtig vriendelik en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Gerald V
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Goeie keuse vir Sakereisiger. Baie dankie. Was baie vriendelik ontvang. Ligging is naby alles maar ver genoeg om rustigheid te ervaar na 'n lang dag. Die eenheid was superskoon en geriewe was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Groot plesier. Baie dankie Gerald. Altyd lekker om sulke kommentaar te kry. Lizette

Danelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2019

Ons het lekker gebly! Die gastehuis het aan al ons behoeftes voorsien. Dit was 'n koue week, maar ons was lekker warm in die gastehuis. Die volledige DStv was ook lekker vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Hi Danelle, So bly julle het lekker gebly. Groete, Lizette

Lizelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2019

Netjies en vriendelik. Ons verblyf was baie lekker. Lizette is so vriendelik en help oral waar sy kan. Dit word regtig baie waardeer. Ek is seker haar plekkie gaan super lekker knusig wees in die winter, maar sal graag 'n aircon wil voorstel vir die somer. Sal verseker die plekkie aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Glenelg Road Guest House
Hi Lizelle, Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ek sal bietjie my huiswerk doen in verband met die lugverkoeler. Vriendelike groete, Lizette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenelgstraat 53, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0x6hdyhqpIe30okqdnUSknkSsGu74rVv84oMlSutgTxj3vxnLR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 53 Glenelg Road Fernglen 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.95394 25.54295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang