Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glyndale Sands 102

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Surita N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasmagories! Ons het verskriklik lekker gebly! Die plek is amazing, skoon en alles is daar wat jy benodig! Op die strand lieflike uitsig! En die beddens 'oh my word' gevoel of ons op wolke doedoes .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Glyndale Sands 102
Baie dankie vir die mooi review. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Ahmed K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Relaxed, peaceful, safe and enjoyable. This unit is well managed and in excellent condition. Joan, the agent from Holiday 4U, was most accommodating and supportive. Everything was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Glyndale Sands 102
Thank you Mr Khan, it was our pleasure to have you as our guest. And we trust we will have the pleasure of seeing you in the near future. Regards, Joan (Glyndale Sands 102)

Deidre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Awesome stay, beautiful place. Excellent stay. Unit was very nice and comfortable. Beautiful sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Gerieflik, skoon en aangenaam. Die plek is goed ingerig, die uitsig is baie mooi en daar is alles wat jy benodig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Gerieflik, lieflik, ontspannend. Pragtigste see-uitsig. Netjiese, skoon, ruim en veilige woonstel met alles wat jy nodig het. Naby strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Incredible! Bigger than the pictures show. What an incredible stay, especially if you love Uvongo Beach. 180 degree uninterrupted sea views, has braai, massive patio. The photos don't quite give the scale of the unit, much bigger in real life. Already planning our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Lieflike plek, skoon en netjies! Loopafstand na die strand. Die plek is baie netjies en skoon. Die DStv is natuurlik 'n bonus gewees in die aande om 'n lekker fliek te geniet! Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philisiwe J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

It was amazing. I loved every single thing about the place I can do it over and over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Dis regtig soos jou eie plek op die strand. Plek is pragtig en ruim. Huislike atmosfeer. Puik see uitsig en ligging. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2019

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 693

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 830
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 830
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lot 8, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6xE86PDBlVKcPyalXgaCTTC7yaBxgmtNXQA5kBJZ46ipEZXdQl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Lot 8 Stafford Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832468886395 30.398299813205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang