Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Goederus Campgrounds

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hennie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige omgewing en mooi tussen die berge. Ons was vriendelik verwelkom deur Kobus. Hulle het vir ons als gewys en laat tuis voel. Die badkamers en geriewe is baie oulik en skoon. Het dit baie geniet om op Goederus te bly. Sal dit vir seker aanbeveel vir almal wat in Skoemanskloof wil gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Laeveld-gasvryheid op sy beste. Wat 'n lekker verrassing! Vandat ons arriveer het, het Kobus ons op die hande gedra. Daar is baie staanplek om van te kies met oorgenoeg skadu-bome vir almal. Elke staanplek het sy eie badkamer en kombuis, en dis lieflik skoon. Die kinders het heerlik geswem. Ons sal vir seker weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham Johannes L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Asemrowend rustig. Het baie lekker gebly en goederus kampgronde is ongelooflik. Naggeluide is wonderlik. Het ongelukkig 'n band op my motor stukkend gery. Grondpad is iets verskriklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Goederus Campgrounds
Johan, ons is jammer om te hoor van jou skade. Die goeie nuus is dat hulle sopas begin het om die pad te herstel en dit is alreeds in 'n baie beter kondisie.

Judy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Pleasant, friendly stay. Nice stay, the road is not so good. But when at the camping site, the owner is there to help and had a nice chat with him. He helped with firelighters and a cable; within seconds we were ready to sit and enjoy the view and calmness around us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Goederus Campgrounds
Judy, thank you for your review. The good news is that they have started with major repairs to the road and that it will soon be in much better shape.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas C21, Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5637b5b39b3410bb338e3a5823a40a9ff898a2ea70a3ca29c26889afce2fd79b813737454489e9e60ce9db09f9bbf0d75af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm C21 Sterkspruit Road 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.371135976626 30.517899177911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789