Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goederus Campgrounds

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Goederus-kampeerterrein
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere woon op die perseel. Daar is 'n paar klein vriendelike plaashonde wat rondhardloop.
Die kothuis is op 'n werkende plaas geleë waar boerderytoerusting van tyd tot tyd gebruik word wat dus moontlik geraas kan veroorsaak.
Goederus het nie goeie selfoonontvangs nie. Sein kan sowat 5 km voor die plaas op die grondpad opgetel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas C21, Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5637b5b39b3410bb338e3a5823a40a9ff898a2ea70a3ca29c26889afce2fd79b813737454489e9e60ce9db09f9bbf0d75af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense Farm C21 Sterkspruit Road 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.371135976626 30.517899177911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang