Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Cove

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Golden Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adri D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Rus en stilte tussen die asemrowendste natuurskoon.

Ons het heerlik gebly met alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Baie dankie dat ons julle plekkie met julle kon deel. Ons kom kuier beslis sommer gou weer.

Ellen D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D

Experience.

Golden Cove is tops!

Marié M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié M

Lekker, rustig, skoon en beeldskoon.

Ongelooflik lekker gebly, baie netjies en baie mooi. Dit het verwagtinge oortref.

Alex M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M

Peaceful breakaway with the family.

Beautiful views. The garden (in parts) was a little neglected.

Suzanne M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Buiten Luzelle se swak diens, heerlik.

Ons het heerlik by Golden Cove in Clarens gekuier. Die huis was tops en ons sal baie graag weer daar wil bly as ons in Clarens gaan kuier. Alles was skoon en netjies en die fasiliteite veral die wasmasjien was 'n baie groot hulp en bederf. Baie dankie. Daar is wel een kwessie wat ons wil aanspreek. Die agent wat ons moes ontvang nl: Luzelle van Uvongo Holidays, het uiterste swak diens gelewer. Sy het versuim om die breekware deposito betyds aan te stuur en gebruik toe die verskoning dat die telefoonnommer verkeerd was, dit is egter onwaar. Nadat ek haar geskakel het en gevra het om dit aan te stuur, het sy versuim om so te doen. Na 'n tweede versoek het sy my in kennis gestel dat sy dit nog nie gedoen het nie en ons sukkel om haar telefonies te kontak omdat sy uiters besig is en baie belangrike oproepe moet neem. Die e-pos en dokumentasie is aan my gestuur net voor 1 die middag op die dag wat ons moes inboek. Toe ons vriende aankom, het sy hulle toegang geweier omdat die deposito en dokumentasie nog nie ontvang was aan haar kant nie. Dit is moeilik as mens reis en op pad is om e-posse te druk en in te vul. Ons het toe reeds al die bewys van betaling asook die dokumentasie via e-pos en WhatsApp gestuur. Sy was weereens op 'n baie belangrike oproep en kon nie help dat ons suksesvol inboek nie. Intussen staan ons voor 'n toe deur. Sy het ook gereken dat daar baie tyd was om die betaling en dokumentasie te stuur. Vakansiegangers reis natuurlik almal met printers, scanners en rekenaars. Na baie ongelukkigheid is ons toe in. Met die uitboek was dit weer 'n situasie toe sy die kontak vir ons moes stuur om die sleutel te oorhandig. Luzelle is verseker nie 'n goeie beeld vir julle besigheid nie en ek stel voor julle ondersoek die saak. Ek sal verseker nie weer met Luzelle te doen wil hê nie. Ons is ook meegedeel dat baie ander kliënte ook al oor haar gekla het.

Annele D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annele D

'n Ongelooflike aangename ervaring in 'n netjiese tuiste weg van jou eie tuiste.

Sien sterre.

Vanaf R1 532
R1 532 R1 379
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 532
R1 532 R1 379
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 52, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc044baceca7fec78891fc459872714dc62cbf5c648c084f7fffbd608be6fd9daad95cc5b4575f81593f00d39ce050e71bd48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 532 nouVanaf R1 379 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 52 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517735030378 28.411614442328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang