Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Cove

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid(kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Still tye is tussen 20h00 en 8h00
Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
Alle uitstaande gelde moet voor2 weke voor aankoms vir buite seisoen tye, en 1 maand vir binne seisoen tye via kontant, EFT en bankdeposito's betaal word. Jou breekskade deposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum terug betaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n bykomende koste, net op weeksdae.
Eenheid moet netjies gelos word, met min vuil skottelgoed.
Twee ekstra gaste is teen 'n ekstra fooi per persoon welkom en gaste sal op 'n slaapbank slaap.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 532
R1 532 R1 379
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 532
R1 532 R1 379
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 532
R1 532 R1 379
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 52, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc044baceca7fec78891fc459872714dc62cbf5c648c084f7fffbd608be6fd9daad95cc5b4575f81593f00d39ce050e71bd48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 532 nouVanaf R1 379 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 52 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517735030378 28.411614442328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang