Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goldeneye Private Venue Spectre

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 226, R44, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goldeneye Private Venue Specter bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van die Helderberg en aan die voet van die Stellenbosch Goue Driehoek geleë is.

Hierdie knus kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitarea en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie patio met 'n tafel en stoele en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is om te ontspan en uit te kyk oor die welige tuine en swembad wat gaste gedurende die somer kan geniet. Op die perseel is daar 'n koffiewinkel waar gaste 'n ontbyt kan geniet of hul aandete van vooraf kan bestel.

Goldeneye Private Venue Specter bied die ideale ruimte om die omgewing te verken met talle bekende wynplase en baie restaurante reg voor jou deur. Die Somerset West Mall is minder as 3 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Erfdeel 226, R44, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 226, R44, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb64594e15dc806631723e7297bc4608932a2d4680ea7d8520b9f8eb89198a0f17037cdc393e122e15f6f41c5dd3719400a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) Plot 226, R44 Somerset West 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.042563074711 18.827522967984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang