Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf View Guest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-laan 22, Musina, 0900, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golf View Guest House is in 'n stil deel van Musina geleë, oorkant die gholfklub en dis naby die Sand- en Limpoporivier. Dit bied selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n ontspannende nagrus. Daar is 'n grasperk vir kinders om op te speel, 'n swembad en 'n lapa met 'n braai. Hierdie verblyf ervaar geen beurtkrag nie.

Die gastehuis bestaan uit 2 eenhede wat afsonderlik bespreek kan word.

Eenheid 1 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan van die yskassie in die Lapa gebruik maak.

Eenheid 2 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die sitarea het 'n enkelslaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Die stoep spog met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Limpopo-laan 22, Musina, 0900, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-laan 22, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2d4324fc3afac6548518dc4166546a45cf388620d867836f0b4b4d5a71bc995e7112d4f1afdcc0550296f6061d5963cef80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 Limpopo Avenue Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.341367719592 30.046960839655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang