Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golfers View @101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Golden Gate- en Fouriesburg-pad, Eenheid 101 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R5 060 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Golfers View @101 is in 'n veilige kompleks in Clarens, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie pragtige, ruim en sonkrag-aangedrewe huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 2 sitareas, elkeen met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Boonop is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.

Gaste kan 'n potjie pool of 'n mini-gholf op die miniatuurbaan buite geniet. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook braaigeriewe en gratis WiFi beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die landgoed se gholfbaan.

Golfers View @101 is 'n paar minute se ry vanaf Clarens se middedorp, waar daar verskeie kroeë, restaurante, kunsgalerye en kunsvlytwinkels is om te besoek. Die Golden Gate Nasionale Park-ingang is 18 km ver, en die Caledonspoort-grenspos na Lesotho is 42 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Hoek van Golden Gate- en Fouriesburg-pad, Eenheid 101 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 060
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Golden Gate- en Fouriesburg-pad, Eenheid 101 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ed4199ff25be8226f995c5f174b3d61e40172b64dc5353093da7f63bbbeb6f47c8350ac14e879c4da0dc32194a03bcc82f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 060 per nag (plek vir 8) Corner of Golden Gate Road and Fouriesburg Road Unit 101 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506118469131 28.425902478028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang