Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gondwana Game Reserve

Wildsplaas
 14 Beskikbaar
 14 Beskikbaar
 14 Beskikbaar
 14 Beskikbaar
 14 Beskikbaar
Kwena Lodge Suites
Vanaf
Vanaf R 20 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kwena Suites is by die hooflodge geleë en het 'n uitsig oor 2 watergate. Elke grasdak-suite is 75 vierkante meter groot en het 'n oopplan-leefarea. Dit het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 100% katoenlinne en kussings wat allergeenvry is. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbakke, haardroër en 'n toegeboude toilet. Boonop het elke suite 'n sentrale dakvenster, 'n aparte aantrekarea, kaggel, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite lei na 'n onderdakstoep met sitkamermeubels. Die hoofodge het 'n randvloeiswembad en toegang tot 'n sit- en kroegarea met gratis WiFi, 'n tentbos-spa, kuriowinkel, asook binne- en buite-eetplekke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Prys sluit in

Alle etes, middagtee, 2 wildritte, Junior Ranger-program en bergfietsry-avonture op afgebakende roetes is ingesluit.

Huisreëls

Kinders tussen 2 en 3 jaar sal ongelukkig nie op 'n wildrit toegelaat word nie, maar gaste kan 'n "Bokkie Drive" ná ontbyt of 'n eksklusiewe wildvoertuig teen 'n ekstra koste bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
The Bush Villas
Vanaf
Vanaf R 31 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bush Villas is 'n selfry-opsie waar gaste na die hooflodge vir etes en wildritte moet ry (ongeveer 15 minute se ry op 'n 2x4-pad). Elke grasdak-villa is vir eksklusiewe gebruik en bied slaapplek aan 'n minimum van 3 gaste en 'n maksimum van 8 gaste. Dit beskik oor 4 en suite-slaapkamers en elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n bad, 'n instapstort, dubbelwasbakke en 'n toilet. Elke villa het 'n leef- en kuierarea met 'n TV wat 'n DVD-speler, telefoon en 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër het. Elke villa lei na 'n groot dek wat met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die reservaat spog. Gaste het toegang tot die swembad wat by die Kwena Hooflodge is. Neem asb. kennis dat daar slegs 2 Bush Villas met 'n plonspoel is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Alle etes, middagtee, 2 wildritte, Junior Ranger-program en bergfietsry-avonture op afgebakende roetes is ingesluit.

Huisreëls

Kinders tussen 2 en 3 jaar sal ongelukkig nie op 'n wildrit toegelaat word nie, maar gaste kan 'n "Bokkie Drive" ná ontbyt of 'n eksklusiewe wildvoertuig teen 'n ekstra koste bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ulubisi Residence
Vanaf
Vanaf R 64 422
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse lodge bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat oopplan is en 'n sentrale leefarea. Daar is ook met 'n kuierarea, privaat dek en swembad met 'n uitsig oor die reservaat. Dié verblyf sluit 'n privaat sjef, butler en 'n veldgids met 'n wildvoertuig in. Twee van die slaapkamers is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens vir 4 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Elke kamer het 'n oopplan-badkamer met 'n stort, bad, twee wasbakke en 'n buitestort. Daar is ook die opsie van 'n solderwoonstel wat aan die lodge grens en slaapplek vir 2 volwassenes het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbed vir 2

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Alle etes, middagtee, 2 wildritte, Junior Ranger-program, bergfietsry-avonture op afgebakende roetes, privaat sjef, 'n butler en 'n veldgids met 'n wildvoertuig is ingesluit.

Huisreëls

Kinders tussen 2 en 3 jaar sal ongelukkig nie op 'n wildrit toegelaat word nie, maar gaste kan 'n "Bokkie Drive" ná ontbyt of 'n eksklusiewe wildvoertuig teen 'n ekstra koste bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 13 520
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R327, Heuningklip Plaas, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d92ea01245d56070b4db34443ef1cc3dc363aed86397eb4431f8611528e310c0cefb0d3c142aae887112ea88f6b6b79318c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 520 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R327 Heuningklip Farm 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.07564737196 21.933596280418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang