Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gondwana Game Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R327, Heuningklip Plaas, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R13 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gondwana Game Reserve bied vol- en halfpension-verblyf en is op 'n 11 000 hektaar privaat reservaat sowat 64 km vanaf George-lughawe geleë. Dié instansie spog met 'n Groot Vyf-safari-ervaring met ontsagwekkende uitsigte oor die Langeberge en is binne 2 ure se ry vanaf baie besienswaardighede in die Tuinroete.

Verblyf by Gondwana Wildreservaat bestaan uit verskeie luukse lodges, suites, tent-glampkampe en die Pioneer-roete kampeer safari akkommodasie.

Die Kwena Suites is saamgegroepeer, kyk uit oor 'n watergat en is naby die hoofgebou geleë. Elke suite het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke suite het 'n sentrale dakvenster, 'n kleipot-kaggel, 'n aantrekarea, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ander geriewe. Hierdie suites deel 'n swembad en het toegang tot 'n sosiale sitkamer en kroeg, 'n tentbos-spa, 'n kuriowinkel, sowel as binne- en buite-eetplekke.

Die Bush en Fynbos Villas is privaat losstaande lodges wat elk uit 3 of 4 en suite-slaapkamers en 'n sentrale oopplan-leefarea en -vermaakarea bestaan. Elke villa spog met asemrowende uitsigte oor die reservaat vanaf 'n privaat buitedek wat braaigeriewe het.

Die gesogte Ulubisi House is ideaal vir oordeelkundige gaste en beskik oor 3 luukse en suite-slaapkamers, 'n sentrale leef- en vermaakarea, en 'n privaat dek en swembad wat oor die reservaat uitkyk. Dié villa sluit 'n privaat sjef, 'n butler en 'n veldgids in.

Die Tented Eco-kampe is ideaal vir glamping en bied programme van 3 of 5 nagte met 'n reisplan wat baie wildritte, boswandelings en stilstand in 'n uiters inspirerende landskap insluit. Elke gestruktureerde tent is verhewe en beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n onderdakdek. Alle etes word in die gemeenskaplike ontspanningstent-area voorsien, wat 'n kombuis, 'n sitkamer, 'n eetarea en onderdak-dekareas, asook 'n buite-eet-boma insluit. Daar is 'n ontspanningsarea met hangmatte en 'n swembad om in af te koel.

Die Pioneer-roetekamp-safari-verblyf bied avontuurverblyf in afgeleë tentvliegkampplekke met twee volle dae se stap. Elke eksklusiewe pak-en-gaan-kamp bestaan uit 4 goed ingerigte tente met en suite-badkamers, slaapplek vir maksimum 8 gaste asook volledig gemeubileerde sitkamer- en eettente. Tuisgemaakte Afrika-geïnspireerde etes word rondom kampvure vir jou voorsien, met koue drankies op die kraan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R327, Heuningklip Plaas, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gondwana Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R13 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R13 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R327, Heuningklip Plaas, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d92ea01245d56070b4db34443ef1cc3dc363aed86397eb4431f8611528e310c0cefb0d3c142aae887112ea88f6b6b79318c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 520 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R327 Heuningklip Farm 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.07564737196 21.933596280418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang