Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Leisure Natal Spa Self Catering and Timeshare Resort

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 191 Remainder Koubad Farm, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 399 R1 189 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gooderson Leisure Natal Spa Self-Catering and Timeshare Resort is in Paulpietersburg, 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die oord bied 6 verskillende tipes verblyf. By die oord beskik al die eenhede oor 'n stoep met 'n tuin-uitsig, 'n badkamer, 'n platskerm-TV, beddegoed en handdoeke. Die kamers het elkeen 'n kluis, terwyl sekere kamers 'n balkon het en sommige het ook swembad-uitsigte. Elke eenheid is vrystaande en ingerig vir selfsorg met 'n volledig toegeruste kombuis.

Die oord beskik oor veilige parkeerplek, 'n tuinarea en 'n gemeenskaplike swembad. Ander geriewe sluit 'n stoep, restaurant en 'n kroeg in. Die oord het ook 'n speelarea vir kinders en 'n warmwaterbron.

Ontbyt is elke oggend beskikbaar en sluit buffet-, à la carte- en Kontinentale opsies in. Gooderson Leisure Natal Spa Self Catering and Timeshare Resort het ook braaigeriewe en die area is gewild vir voetslaan en fietsry, en fietse te huur is ook by die oord beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Erf 191 Remainder Koubad Farm, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 399
R1 399 R1 189
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 399
R1 399 R1 189
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 191 Remainder Koubad Farm, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89239669c4b48a3ac670c57406dc45df5ec18e20a19e1b76fab9acacae55d1525508d1295329e2ab7586b2c9935f28b0a05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 399 nouVanaf R1 189 per nag, vir 2 mense Lot 191 Remainder Koubad Farm Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.4226356 30.8175169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang