Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley B4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 370 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley B4 bied lieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks geleë in die ongerepte Goose Valley Gholflandgoed in die hartjie van Plettenbergbaai. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien die kompleks spog met 'n uitnodigende swembad.

Dié woonstel op die grondvloer bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike patio met 'n buite-eettafel, sonstoele en 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl dit oor die landgoed uitkyk. Die ligging van hierdie landgoed is minder as 3 km vanaf Plettenbergbaai dorp en is langs die 18 putjie Gary Player kenmerkende gholfbaan geleë, wat in die top 40 Suid-Afrikaanse gholfbane ingedeel is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N2, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ba4c28fa2c5fdfc903bb22a3cc4f750d7096b80c29ddfc200be37227efffd78faf29f384441936921a2db4901ef02df0b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag (plek vir 4) N2 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026261 23.381077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang