Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Gordons on Sea

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Mei 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Drive, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gordons on Sea bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom, geleë in die kusvoorstad Gordonsbaai, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte woonstelle. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Alle eenhede sluit bykomende geriewe soos volledig toegeruste kombuisies, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, kwaliteit linne en badhanddoeke in. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Die eiendom bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Gordonsbaai verseker. Alhoewel die eenhede op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid gewaarborg.

Die eiendom funksioneer heeltemal buite die netwerk en verseker 'n deurlopende elektrisiteitstoevoer regdeur gaste se verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Ligging

  • Protea Drive, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Drive, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee3c46fda749dc6db32d17487b6c7ecfbe339670d4de060ab4101888a7f7a929416d675f4add220c55e218dadf5333e60019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 2) Protea Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171324 18.8461089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011