Gordon’s Shore Luxury Apartments
Beskrywing
Die ruim moderne "Boutique Apartment" het slaapplek vir 4 gaste en het lugversorging. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefvertrek. Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die moderne boutique apartment het 'n oop plan leef area met etenstafel, groot Smart TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Daar is 'n groot Pergola buite met gemakstoele en braai geriewe. Die woonstel kan daagliks op versoek skoongemaak word. Gaste kan in die gemeenskaplike area op die dak ontspan wat toegerus is met'n glasswembad, jacuzzi, kombuis, beskutte braai-en-eet geriewe asook asemrowende uitsigte oor die see..
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die woonstel.
- Geen partytjies, funksies of harde musiek word toegelaat nie.
- Die swembaddek is daagliks tussen 09:00 en 21:00 oop.
- Stilte tussen 21:00 en 09:00.
- Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luxury Penthouse is op die boonste verdieping met 'n see-uitsig en lugversorging. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort in elke badkamer. Twee van die slaap kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, stoommasjien, koffie masjien yskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die ruim oopplan-leefarea het 'n Smart TV met DStv, WiFi en kaggel is beskikbaar. Die Penthouse kan daagliks op versoek skoongemaak word. Gaste kan in die gemeenskaplike area op die dak ontspan. Daar is 'n glasswembad, 'n Jacuzzi en 'n beskutte braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die woonstel.
- Geen partytjies, funksies of harde musiek word toegelaat nie.
- Die swembaddek is daagliks tussen 09:00 en 21:00 oop.
- Stilte tussen 21:00 en 09:00.
- Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Chic Luxury Apartment het 'n see-uitsig en lugversorging. Dit beskik oor 2,5 slaapkamers en 2 en suite-badkamers elk met 'n stort. 2 van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapvertrek het 2 ruim ekelbeddens. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met DStv, en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar. Die Chic Luxury Apartment kan daagliks op versoek skoongemaak word en klere kan daagliks gewas en gestryk word teen 'n ekstra koste. Gaste kan in die gemeenskaplike area op die dak ontspan. Daar is 'n glasswembad, 'n Jacuzzi en 'n beskutte braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die woonstel.
- Geen partytjies, funksies of harde musiek word toegelaat nie.
- Die swembaddek is daagliks tussen 09:00 en 21:00 oop.
- Stilte tussen 21:00 en 09:00.
- Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 127, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang