Gourits Holiday Flats
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gouritsmond Holiday Flats is 'n kompleks met 4 woonstelle wat elkeen 'n privaat ingang het.
Elke woonstel is baie netjies en ruim, en volledig toegerus met kombuistoebehore en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die woonstelle bied slaapplek vir 4 tot 8 gaste, afhangend van die woonsteltipe. Die woonstelle het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe en elke braai het sy eie werkspasie.
Die kompleks is stapafstand van die strand af. Wees op die uitkyk vir ywerige vissermanne, want dis 'n baie gewilde visvangplek. Die Gouritsmondrivier is ook nabygeleë waar gaste talle watersporte kan geniet.
Vir buitelugliefhebbers is hier baie om te sien en te doen insluitend voetslaan, voëlkyk en die pragtige fynbos wat jy kan bewonder.
Die naaste dorp aan Gouritsmond is Mosselbaai wat 40 km ver is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Gourits Holiday Flats het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap