Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourits Holiday Flats

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mark-twaine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie lekker met die mees gemaklikste gasheer. Die eienaars is great mense en hulle doen baie moeite en is baie tegemoetkomend. Ons het baie lekker gebly en baie lekker stories gedeel met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Gourits Holiday Flats
Hi Mark, dit was net n plesier om sulke gawe gaste te kon huisves. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Magda

Sigrid V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantasties. Ons het so lekker gekuier, rustig, veilig en loop afstand see toe. Die gasvrou is amazing. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Gourits Holiday Flats
Hi Sigrid, Baie dankie. Dis lekker om van julle te hoor. Ek was bevoorreg om sulke vriendelike gaste te kon huisves. Die woonstel was baie netjies en skoon agter gelaat. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete. Magda

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustige, skoon plek en lekker om te kuier. Magda het ons viendelik ontvang. Dit was rustig en net 'n lekker veilige plek om vakansie te hou. Ook die dorp self is netjies en skoon en almal, plaaslike inwoners, is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Gourits Holiday Flats
Hi Marius Was n voorreg om sulke Vriendelike en wonderlike gaste te huisves en ontmoet Hoop sien julle weer Hartlike groete Magda

Pyron I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Home away from home. Enjoyed my stay. Big rooms and comfortable beds and everything you need in a kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Comfortable and safe. We were a group of friends visiting Gourits for a wedding, and our stay at Gourits Holiday Flats was exactly what we needed. We enjoyed every minute!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2024

OK. Baie netjies. Ruim parkeerplek. Ongelukkig was beddens en bank vol klein rooimiertjies wat byt.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jolee-ann L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Vrede en rus. Ons gasvrou, Magda, en die mense van Gouritsmond is baie vriendelik. Daar is ook kleinhandelaars waarvoor ek dankbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Heerlik gewees. Baie oulike plek. Ons het heerlik gekuier. Die woonstel langs ons se mense het net bietjie geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2023

Ver strand toe Te ver om strand toe te loop.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMWFlY2ViLWJjZTQtNDc1ZC04N2E2LTJhNWZlODUzMmVlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 10 Steentjie Street Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.348008 21.874762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang