Gourits River Guest Farm
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Sep 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 340R1 989 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die plaas bied verblyf en eko-kampeerplek in die hartjie van die Tuinroete en kyk uit oor die majestueuse Gouritsrivier, die vallei en die Langeberge. Ons streef altyd daarna om elke gas tuis te laat voel terwyl ons die rustigheid en vreedsaamheid van die plaas ervaar.
Die gastehuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, mikrogolf, yskas en alles wat jy nodig het. Dié drieslaapkamerhuis het 1 en suite-slaapkamer en twee ander kamers met 'n gedeelde badkamer. 'n Lapa en patio, kaggel, eetarea en selfs 'n swembad is alles daar om aan jou behoeftes te voldoen.
Die Glamping Unit is 'n uniek opgeknapte karavaan met 'n klipgeboude badkamer, 'n kombuisie, eetarea, yskas, houtdek en stoepmeubels. Dit beskik oor 1 dubbelbed en 1 slaapbank.
Sonsondergange, voëls wat kwetter, die bloeiende aalwynferox en die weerklank van die Visarend maak dit 'n onvergeetlike en unieke verblyf.
Of jy van uiterste aktiwiteite hou of net matig, ons bied dit alles aan. Doendinge soos kanovaart, bergfietsry (eie fietse), 4x4 en vierwielmotorfietsry (eie fietse), visvang, swem, voëlkyk, voetslaan, en besienswaardighede kan alles op die plaas gedoen word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ryna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Gourits River Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Albertinia Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang