Gourits River Guest Farm
Beskrywing
Dié huis het 2 slaapkamers. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die ander slaapkamer (gesinskamer) het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n badkamer wat gedeel word. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sitkamer. Die patio het 'n uitsig oor die majestueuse Gouritsrivier en die tuin. Geriewe sluit 'n braaiplek en 'n swembad in, en die eenheid bied toegang tot al die plaasaktiwiteite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied 'n uitsig oor die vreedsame plaas. Toegerus met 'n houtdek, vuurmaakplek buite, gerieflike houtstoele, klipbadkamer en kombuisie. Die karavaan word omring deur Aloe Ferox. Dit is heerlik om soggens te ontwaak met 'n asemrowende uitsig oor die Gouritsrivier. Die glanskamptent is slegs gepas vir kinders ouer as 12 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang