Gourits River Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ryna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda B - Aug 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Wiehan V - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer terug gaan.
Jeanine L - Jul 2023
Algehele gradering
Wens ons kon nog 'n dag bly.
Gideon S - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Clare V - Des 2022
Algehele gradering
A very special place to relax and unwind!
Lees meerJurie D - Aug 2022
Algehele gradering
Klein juweel van 'n plek.
Jacques S - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Goed afgeskakel van die weeklikse gejaag.
Jaco P - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Deidre V - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, rustig.
Annarina G - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Karen S - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, stil plekkie.
Martin V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Pete B - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Linda F - Sep 2018
Algehele gradering
Quaint and peaceful farm accommodation.
Annake M - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike kwaliteit familityd.
Gourits River Guest Farm se terugvoer
Beste Annake,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Dit was lekker om julle te kon ontmoet en ons is so bly julle het die kuier hier by ons op die plaas geniet.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Kosie en Ryna
Angela R - Jan 2018
Algehele gradering
Stunning farm get a way.
Gourits River Guest Farm se terugvoer
Dear Natasha,
Thank you for the positive feedback. You make us feel proud and feedback like this motivates us to do the best for our guests.
Please come and visit again, we are looking forward to welcoming you back.
Regards,
Ryna and Kosie
Elna S - Nov 2017
Algehele gradering
Stunning, tranquil, peaceful, awesome nature surroundings.
Gourits River Guest Farm se terugvoer
Dear Elna,
Thank you for the positive feedback. The caravan cottage has since been completed.
Looking forward to your next stay with us.
Regards,
Kosie and Ryna
Alexis O - Aug 2016
Algehele gradering
Baie ontspanned.
Pieter V - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige plaasakkommodasie.
Mario V - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig! Pragtig! Pragtig!
Ronelle M - Aug 2014
Algehele gradering
Monica L - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike, rustige aand, spyt ons kon nie langer hier bly nie.
Heinrich H - Jul 2014
Algehele gradering
Alle verwagtinge is oortref!
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang