Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourits River Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Belinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Breathtaking. The surroundings are beautiful. The room was cozy and even without using the aircon, it was nice and warm. The WiFi is slow and intermittent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Sal definitief weer terug gaan. Dit was perfek en sal dit vir enige iemand wat van kamp hou aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Wens ons kon nog 'n dag bly. Was baie koud, maar het die buitelewe geniet. En die stil oggend, sal weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Ontspanne en rustig. Goeie verblyf met alles wat mens nodig het. Netjies, skoon en alles werk goed. Vriendelike en gasvrye eienaars en kan die plek aanbeveel. Ons is voëlkykers en het dit geweldig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clare V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

A very special place to relax and unwind! A space to get away from it all and connect with yourself and nature. We loved the peace and tranquillity and loved watching the farm life in action. We stayed in the glamping cabin which was clean, comfortable and private with incredible views over the Gourits River and it's spectacular birdlife (don't forget your binoculars). The queen size bed and linen were very comfortable and we had all the amenities we needed. The staff were also very accommodating and friendly. Looking forward to spending more time at this very special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie D
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2022

Klein juweel van 'n plek. Gaan beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Ons het baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Goed afgeskakel van die weeklikse gejaag. Kan die rustige plaas-atmosfeer ten strekte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Asemrowend mooi. Baie aandag aan detail. Was bederf met aandete wat te heerlik was. Awesome plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deidre V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2021

Pragtige omgewing, rustig. Lekker warm geslaap. Heerlike, groot stoep met braai area. Miskien moet die eienaars net meer doen om gaste te laat veilig voel. Aanwysings na gastehuis bietjie verwarrend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annarina G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Rustige plaas atmosfeer. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 636
R1 636 R1 227
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 636
R1 636 R1 227
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmN2ViMTc5LTc2YmMtNGI2ZS1iOGNlLTBiODk1NWNlYjNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 636 nouVanaf R1 227 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Valsriviermond Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.135953668962 21.718533039093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang