Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouritz Holkom @ Eco Marine Estates

Lodge
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Eco Marine, Gouritz, Gouritz, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gouritz Holkom @ Eco Marine Estates is aan die Gouritz-kus, 36 km suid van Albertinia, geleë en word deur die pragtige Gouritzmond-strand omring, wes van die Gouritzrivier. Die gastehuis is vir die unieke sandsteen-voorkoms bekend en bied ruim kamers en die ideale ligging vir 'n onvergeetlike vakansie of om sommer net uit die alledaagse roetine te ontsnap.

Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne, asook ekstra geriewe soos badseep, japonne en handdoeke. Sommige kamers bied toegang tot die balkon. Gratis WiFi word voorsien.

Die gastehuis bedien ontbyt en aandete op versoek wat vanaf 'n spyskaart bestel kan word, en in die gemeenskaplike eetarea, of op die stoep bedien word en beide bied 'n uitsig oor die strand. Die gastehuis het ook 'n buite- en binnebraai.

Die balkon spog met 'n panoramiese, ononderbroke uitsig oor die skouspelagtige Gouritzbaai, die privaat baai en strand wat stapafstand vanaf die gastehuis is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg Eco Marine, Gouritz, Gouritz, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Eco Marine, Gouritz, Gouritz, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaab5cd2404f1d1d18872b23efbbca19e3cf31a7b701290c003cd215fb51c1bdfa3d3b2c77cab70e3aee46fd3df9a058c0eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) Kusweg Road Eco Marine Gouritz 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.37702957758 21.806544363499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang