Gouritz Valley
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaaparea, badkamer, 'n kombuis en aparte buitekamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n Victoriaanse bad, stort, toilet en handewasbak, plus 'n aparte toilet. Die buitekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond en opwasbak plus eetgerei en breekware in. Die eenheid het toegang tot 'n private stoep met buitemeubels. 'n Weber-braai kan voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Huis Louwtjie beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer, en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n hoekbad. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus en sluit 'n induksiestoof, yskas, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n binnebraai, slaapbank en 'n enkelbed vir 'n kind. Hierdie eenhied het 'n binne- en buitebraai. Die woonstel deel 'n stoep met Natal Vyeboom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Huis Jantjie beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers met 'n stort en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n binnebraai langs die kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Huis Polly beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met slaapbanke. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n enkelbed, klerekas en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n kas, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank vir 'n kind, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 1 enkelbed, 1 enkelslaapbank en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 12 gaste. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in Die woonstel het 'n binnebraai en toegang tot 'n gemeenskaplike stoep wat met Natal Vyeboom gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis beskik oor 7 slaapkamers en is geskik vir 16 gaste. Slaapkamers 1 tot 5 het elkeen 'n dubbelbed en slaapkamer 6 en 7 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamers het of 'n stort of bad, asook 'n wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitarea, eetarea en kaggel in. Die kombuis is met 'n induksiestoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Huis Boet beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vyfde en sesde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal met vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.
- Bring asseblief jou eie handdoeke.
- Skoonmaakmiddels word in 'n minimale hoeveelheid voorsien, bring asseblief saam as u vir meer as 1 nag bly.
- Ons sien uit daarna om jou in Gouritzvallei te verwelkom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 71 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang