Gouritz Valley
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Rea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Angelica B - Feb 2023
Algehele gradering
Was die lekkerste plaasatmosfeer, lieflike huise, skoon, netjies, eienaar se finesse vir die outydse meubels.
Jezile T - Des 2023
Algehele gradering
Better.
Chris H - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Charlotte S - Jan 2023
Algehele gradering
Plek het baie potensiaal - maar hulle moet meer duidelikheid gee oor units en verblyf.
Lees meerHerman R - Des 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Gouritz Valley se terugvoer
Baie dankie Herman, ons waardeer die positiewe gradering.
Groete
Gouritzvalley
Lize B - Des 2021
Algehele gradering
Hoë potensiaal. Perfekte ligging. Onervare bestuurder.
Lees meerGouritz Valley se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe graderings.
Baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Gouritzvalley .
William P - Des 2021
Algehele gradering
Nie geskik vir 6 volwassenes nie.
Gouritz Valley se terugvoer
GV Akkommodasie is baie jammer dat jull verblyf hier by ons so aaklig was.
Gert K - Des 2021
Algehele gradering
Die wooneenheid was nie op standaard vir die prys was ons moes betaal nie, daar was ook 'n dubbel bespreking. Ons is in 'n ander eenheid gesit. IT.
Erna V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Gouritz Valley se terugvoer
Hi Erna,
Baie dankie vir die 5 sterre ..vir veiligheid...ons hier by Gouritz Valley werk al vir jare aan die veiligheid aspek.
En ook baie dankie dat julle , ons gekies het..om jul vakansie ..te kom geniet.
Warm Groete
GV AKKOM.
- Kapasiteit: 73 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang