Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goxhill Trout Lodge

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Hans B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning plek. Baie lekker gebly, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Was a very comfortable stay and convenient. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouen B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Beautiful location. Victor was very helpful on a busy weekend. Lovely dam in front of the cottage, and I'm sure it's a wonderful place to fish or paddle. The tap water was not good. It would have been ideal to provide a few litres of drinking water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lorinda L
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2023

Ongelooflike mooi en rustige omgewing. Die eenheid as 'n geheel is mooi, maar nie baie skoon nie. Stowwerig en kaste en handvatsels en mure erg vuil. Beddegoed was wel mooi skoon.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elaine W
Kort verblyf
2.0
Jul 2023

Afskeep-naweek. Plek glad nie soos op webblad geadverteer word nie. Geen wifi, geen backup krag, geen water as krag af is nie asook geen TV nie. Uiters uiters swak diens. Het eers die dag voor ons moes ry kom hoor of alles in orde was. Het ook net in die huis ingestap sonder om te klop of om iets te sê, net deur oopgemaak en dit terwyl almal nog in die bed was. Kaggel werk ook glad nie. Rook mens uit. Plek ook glad nie skoongemaak nie en was vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sam D
Kort verblyf
4.2
Jun 2022

Very cozy and comfortable. The host is very informative and an interesting person to chat to. I shall be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Rustig. Regte plaas atmosfeer. Baie basies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie J
Kort verblyf
3.4
Apr 2021

Gerieflike verblyf vir groot groep. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Victor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goxhill Plaas, Mackenzie-straat, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f42be0a4d08e236e6c494a88369ce27cb88d0863ce8ed7297f28711b3e08138eb54046fe80b33b6249ffcd063d3ce5150e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Goxhill Farm Mackenzie Street 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7476173 29.533673328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang