Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louise D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie, baie lekker. Dit was baie lekker. Mooi skoon en die ontvangsdame was baie vriendelik. Ons het ook 'n WhatsApp die oggend ontvang om te sê hulle sien ons later en ons moet mooi ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious T
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Great stay. Had such a great stay as a solo traveller, felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katlego M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Comfortable stay in a secure place. The host was super friendly and welcoming. The pictures are exactly what was found at the place. It was so clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Thanks so much, Katlego. Glad you enjoyed your stay at Graceland. Hope to see you again.

Henryett B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Net wat mens nodig het vir 'n vinnige oorslaap. Baie lekker tuis gegaan. Lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Bly julle het lekker gebly by Graceland. Hoop om julle weer te sien.

Charlotte F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie skoon en netjies. Baie lekker oornag en ligging baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Dankie Charlotte, bly julle verblyf was lekker. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Mariette

Benjamin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was 'n rustige en lekker aand, die honde is baie vriendelik, sit altyd 'n glimlag op. Dit was 'n absolute lekker aand, ek en my vrou het dit baie geniet, was lekker en rustig. Al wat in my opinie nodig was, is 'n badkamer maatjie vir die shower, maar andersins was dit 'n lekker en rustige aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Bly julle het lekker gebly by Graceland. Jammer oor die stortmatjie wat nie daar was nie, dit moes daar wees. Hoop om julle weer te sien.

Jeanette D
1 nag
5.0
Sep 2024

Memories. Baie lekker gebly, was 'n heerlike tyd saam met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Baie dankie, bly dat julle verblyf lekker was. Hoop om julle weer te sien.

Sophia T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

It was marvellous. Friendly staff and the owner, the room was very clean, pure white bedding and curtains. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Thanks so much, Sophia. Glad you enjoyed it here at Graceland. It was a pleasure to host you and your group. Kind regards

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Ons het een oornag. Die fasiliteit was baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Dankie Schalk. Bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Mariette (Graceland)

Martiens Korff K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Ons het dit geniet. Mooi plekkie en vriendelike mense. Sal weer daar bly as ek in daai rigting beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Graceland
Dankie, dit was lekker met julle hier. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R685
R 685 R 617
per nag (plek vir 2)
Vanaf R685
R 685 R 617
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronje-straat 136, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce2fe84b1203bb6f3cbe9bfdd8d245c756b38cd2d8aea0f4341cd713717385c915becec7bc8999e97581f039ca0890f5611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R685 nouVanaf R617 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 136 Cronje Street Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0960161 27.7833779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang