Grass Ridge Boshuise
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Grass Ridge, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Grass Ridge Boshuise bied gerieflike selfsorgverblyf op ’n melkplaas, net 2 km vanaf Oesterbaai se strand.
Gaste kan kies uit 2 eenhede wat beide vir 4 gaste geskik is en wat ’n uitsig oor die inheemse woud het. Elke huis het 2 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens, 2 badkamers met storte, ’n kombuis en ’n sitarea.
Elke kombuis is met ’n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitareas ontspan en die leefkamers lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai, met ’n uitsig oor die omgewing. Parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan kyk hoe die beeste wei, gaan stap of fietsry om die plaas te verken, of Oesterbaai toe ry wat lang strande vir visvang, swem en perdry bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Farm Grass Ridge, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Grass Ridge Boshuise het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Grass Ridge, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap