Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Great Company Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-kompleks 2003, Mini-straat, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Great Company Cottage is 'n lieflike 2-slaapkamer kothuis wat in 'n veilige kompleks in Sandbay geleë is.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. DIe tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte bakdamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het gemaklike banke en bied toegang tot die kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het ook 'n toonbank met stoeltjies. Daar is 'n gemaklike sitarea met 'n TV en 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 4 gaste. Gratis Wi-Fi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n lieflike onderdakstoep met meubels en 'n braai-area wat toegang bied tot die pragtige tuin. Gaste kan hier ontspan na 'n besige dag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mountain View-kompleks 2003, Mini-straat, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Great Company Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-kompleks 2003, Mini-straat, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02d7e253f58103161b29e22e39da4256686daf32e14a6fe70e55a629722252174f8dfbd467bbffa0635e0dafe9bef495662c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2003 Mountain View complex Mini Street 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41416455118 19.197352319603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang