Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Gables

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Gables is 'n gastehuis in die Strand wat oornagverblyf bied.

Die gastehuis beskik oor 3 gastekamers waarvan 2 kamers, Anne of Avon Lea en Anne of Green Gables, kleiner is en in die gastehuis geleë is. Die groter eenheid, Anne's House of Dreams, beskik oor 'n slaapkamer, 'n sitarea en 'n kombuisie en het 'n kaggel.

Daar is 3 kamers met lugversorging en hul eie en suite-badkamer wat 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis is naby die strand, kruidenierswarewinkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Sydwell M
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende keuse! Sal definitief weer daar bly. 5 ster definitief!
Mrt 2024
Lieb L
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Lekker stil en veilige omgewing.
Feb 2024
Gerhard B
Saam met vriende
5.0
Wonderlike atmosfeer, baie spasie, gemaklike beddens en leerbanke, vriendelike eienaars. Die dakvensters is spesiaal, so ook die badkamer se atmosfeer...
Sien meer
Jan 2023
Liza I
4.6
Very pretty old house in a good location. No problems. Didn't meet the owner but the cleaner was nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nicolaas P
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gebly, baie gasvry en behulpsame mense. Sal volgende keer langer bly.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alida Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Gables het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5527a54a08e5b84b7f06bdab420541b30ea3198937e32336333624fd625e226a3fff851362fd5ea9027fccde054f14aca51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 19 De Villiers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112199992896 18.831508449668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang