Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Green Hollow

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo 14, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Green Hollow is 'n selfsorgwoonstel in Old Place, Knysna. Dié woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers.

Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea, eetarea en 'n en suite-badkamer. Die aparte kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm slim-TV met Netflix.

Die Knysna-strandmeer is net 2 km weg en die bekende Knysna Heads is 8 km weg. Die eiendom is 10 km vanaf die Knysnawoud.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, rustig, waarde vir jou geld. Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Baie mooi, baie netjies en skoon. Lekker parkeerarea. Naby geleë aan win...
Sien meer
Mrt 2025
Erica S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, vriendelik, gemaklik. Amazing! Die mense is vriendelik en die plek is baie skoon en netjies. Sal definitief weer teruggaan.
Sep 2024
Midlands Veterinary W
Besigheidsreis
5.0
Small attention to detail was much appreciated. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jacques C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Vriendelike ontvangs. Netheid uit die boonste rakke. Skoon. Behulpsaam met waterkrisis gewees.
Mei 2024
Mariëtte V
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, gemaklik, naby die Knysna Heads. Ons het baie lekker gebly. Was netjies en die kombuisie was goed toegerus. Dis alles wat jy nodig het vir 'n...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kamdebo 14, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Hollow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo 14, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXw83CwPXVIlZIrERbuh0NlSLFOL3Cui7xp4yE4z1Bly56w3As?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 14 Kamdebo Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03905 23.06897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011