Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Hollow

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Erica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, vriendelik, gemaklik. Amazing! Die mense is vriendelik en die plek is baie skoon en netjies. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Small attention to detail was much appreciated. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik. Vriendelike ontvangs. Netheid uit die boonste rakke. Skoon. Behulpsaam met waterkrisis gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Green Hollow is 'n pragtige selfsorgplekkie met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik by Green Hollow gebly. Alles wat mens nodig het vir selfsorg is daar, die plekkie is mooi en netjies. Ons het niks meer nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly by Carina. Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Dit is in 'n stil area en het ook veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curt-will O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie tydtjie gewees net te vinnig maar sal gou weer kom. Ons het baie lekker gebly en baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Clean, lovely, well located! Carina is very friendly and willing to help. The accommodation is lovely and clean, with a great location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker gewees en baie geniet. Lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Enjoyable experience. Clean, spacious room and dining table. Friendly welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Rustig. Was daar vir 'n sport naweek saam my seun en dit was aangenaam om daar oor te slaap vir die naweek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo 14, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXw83CwPXVIlZIrERbuh0NlSLFOL3Cui7xp4yE4z1Bly56w3As?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 21 5 1 5 14 Kamdebo Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03905 23.06897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang