Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Hollow

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Green Hollow
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Simone C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone C

Small attention to detail was much appreciated.

See stars.

Jacques C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Netheid uit die boonste rakke. Skoon. Behulpsaam met waterkrisis gewees.

Denise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Green Hollow is 'n pragtige selfsorgplekkie met alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik by Green Hollow gebly. Alles wat mens nodig het vir selfsorg is daar, die plekkie is mooi en netjies. Ons het niks meer nodig gehad nie.

Andri O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri O

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly by Carina. Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Dit is in 'n stil area en het ook veilig gevoel.

Curt-will O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curt-will O

Goeie tydtjie gewees net te vinnig maar sal gou weer kom.

Ons het baie lekker gebly en baie lekker gerus.

Duncan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan T

Clean, lovely, well located!

Carina is very friendly and willing to help. The accommodation is lovely and clean, with a great location!

Antoinette C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Lekker gewees en baie geniet.

Lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

Charles B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Enjoyable experience.

Clean, spacious room and dining table. Friendly welcoming.

Hannes B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B

Rustig.

Was daar vir 'n sport naweek saam my seun en dit was aangenaam om daar oor te slaap vir die naweek.

Elmarie W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Nettjies, veilig en sentraal geleë.

Dit was regtig waarde vir geld. Ons het dit baie geniet. Stil, netjies en net groot genoeg vir 2 mense met alle geriewe.

Jacques P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie netjies en gemaklik, veilige parkering en naby waterfront.

Sien sterre.

Elrieta C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrieta C

Baie oulike plek.

Goed ingerig en oulik.

Veronica B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica B

Baie netjies en gemaklik.

Eenheid was besonders netjies, lekker gerus, eienaars vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Lynette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Pragtige plekkie met vriendelike gasvrou.

Net reg vir 'n nag se oorslaap, prys is reg en het als wat jy nodig het. Veilige parkering en naby die middedorp.

Pumla M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumla M

Baie sentrale, cosy lekker slaapplekkie.

Ons het ons verblyf geniet. Baie netjies en die ligging is ideal, lekker naby alles. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Riana P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Ons is met vriendelikheid en gasvryheid ontvang.

Die eenheid is modern en regtig netjies en mooi. Ons sal definitief graag weer daar wil tuisgaan.

Martin D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Perfek geleë, vriendelike ontvangs. Perfek vir 'n aand of selfs langer in Knysna.

Sien sterre.

Zaybonicia J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaybonicia J

Fantasties.

Die plek is pragtig, stylvol en gemaklik. Sal defs weer boek daar.

Steven R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven R

Baie netjies en moderne plekkie.

Was 'n baie lekker plek om te bly, baie naby aan die winkels, was perfek vir die 3 van ons. Alles wat ons nodig gehad het.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo 14, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXw83CwPXVIlZIrERbuh0NlSLFOL3Cui7xp4yE4z1Bly56w3As?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 14 Kamdebo Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03905 23.06897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang