Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Point's HIDEAWAY - Indulge in an Urban Oasis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. Gooi asb. alle sigaretstompies behoorlik weg. Boetes sal gehef word indien gaste dit nie korrek weggooi nie.

Die brandblusser is onder die kombuiswasbak. Daar is ook 'n groter een buite op elke verdieping.

Maak asb. seker dat die "Source" op HDMI1 gestel is om TV te kyk. Moenie die "Source" verander nie, want daar is nie ander "Sources" aan die TV gekoppel nie.

Wanneer jy vertrek, maak die deur toe en sit die sleutels weer in die sleutelboksie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4a0e1e31ded650cbc518ea020e56263ed8f2bcf605866ea20750ad3a32bd34fefb68f8230679e77373aa8d82d79e39bbbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 1) 16 Cavalcade Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9096466 18.4094192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang