Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Point's HIDEAWAY - Indulge in an Urban Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Green Point's HIDEAWAY - Indulge in an Urban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kaapstad.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 1 gas en beskik oor 1 slaapkamer met 'n slaapsaalbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die woonstel het ook gratis WiFi en 'n omsetter om beurtkrag te vermy.

Buite is daar sitplek met 'n uitsig oor die pragtige tuin.

Let asb. dat geen privaat parkeerplek op die perseel beskikbaar is nie. Gaste moet voertuie sal in York-straat moet parkeer of die betaalde parkeerplek in die omgewing gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Thabiso Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4a0e1e31ded650cbc518ea020e56263ed8f2bcf605866ea20750ad3a32bd34fefb68f8230679e77373aa8d82d79e39bbbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 1) 16 Cavalcade Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9096466 18.4094192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang