Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 156 resensies vir Green Whisper Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jannieke K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannieke K

Baie beter as net goed.

Dit is 'n wonderlike verblyf. Baie veilig en in 'n goeie area geleë.

Hannes D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Uitstekende waarde vir geld, uiters skoon.

Die cottage is uiters netjies en daar is tot snacks beskuit, melk en koffie tot jou beskikking en die eienaars het gereeld met my gekommunikeer.

Seugnet D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet D

Pragtige plek!

Baie lekker! Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om dit 'n goeie ervaring te maak.

Giselle U - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle U

Baie gemaklik en skoon.

Baie lekker. Uiters skoon, aandag aan detail en gebruiksvriendelik.

Elsa J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Gerieflik, skoon, mooi, ligging, veilig. Derde keer gewees, gaan weer binnekort.

Ja baie lekker, lekker!

Lisa L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Netjies, skoon en veilig.

Netjies, skoon en veilig. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar oornag.

Cindy D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Waarde vir geld.

Baie oulike netjiese plek met alles wat jy nodig het, en daar is ook ekstra bederfies.

Priscilla B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Lieflike plek om te oornag.

Die plek is perfek gewees. Alles wat jy nodig het en nog meer. Sal vir seker weer bespreek.

Schalk D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Uitmuntend.

Ons het baie lekker gebly.

Ronel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Gerieflike selfsorgseenheid met veilige onderdakparkering.

Hierdie was ons 6de keer dat ons by Green Whisper Cottage gebly het. Die eenheid voldoen aan al ons behoeftes. Die eenheid is eenkant privaat van die eienaar se huis, met veilige parkering agter 'n hek wat met 'n afstandsbeheer werk. Daar is dag- en nagligte wat die area verlig. Ons het nie die TV gebruik nie. Daar is noodbeligting in die geval van beurtkrag. Lekker bederfies was vir ons gelaat om te geniet, 'n bottel water en melk was in die yskas, tee, koffie en beskuit was voorsien. Die gasvrou en gasheer is vriendelik met goeie kommunikasie en 'n maklike in- en uitboekproses. Ons sal beslis weer kom en kan hierdie akkommodasie aanbeveel.

Ilze H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze H

Puik!

Ekstra moeite met klein goed.

Marinda L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Awesome en sielskos.

Ek en my dogter het weereens lekker tuisgegaan hier. Ons was al paar keer afsonderlik ook hier. Dit is lekker om elke keer terug te gaan.

Elsa J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Net die beste blyplek.

Ons sal weer en weer daarheen gaan.

Willem H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Baie stil omgewing.

Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies.

Jan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Goeie waarde vir geld. Heerlike verblyf.

Alles wat jy nodig het en meer. Aangename gasheer. Bed is goeie gehalte wat 'n heerlike nagrus verseker het. Cottage was skoon, goed ingerig met genoeg voorsiening vir Eskom se beurtkrag. Sal Green Whisper Cottage verseker aanbeveel.

Colleen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B

Sal beslis aanbeveel veilige oorslaap.

Baie veilig gevoel, sal beslis aanbeveel.

Salomie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Sien die sterre, dit spreek vanself.

Het Green Whisper Cottage baie goed ingerig. Baie skoon, netjies en veilige verblyf. Sal definitief weer daar oorslaap!

Marnie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnie S

Baie lekker gekuier!

Dit was alles perfek. Ons het dit baie geniet.

Quinton M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M

Absolute waarde vir jou geld.

Heerlik gebly, dankie. Goeie kwaliteit beddegoed is beslis 'n wenner. Komplimentêre kaas en beskuitjies, sjokolade, beskuit, haarwasmiddel, stortseep, koffie, tee, melk en suiker alles ingesluit by die prys. Absolute waarde vir jou geld.

Adele V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Jy word bederf met heerlike cappuccino's, beskuit, kamer is mooi skoon, privaat.

Baie lekker gebly, gerieflike kamer.

John S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Stylish and well equipped. An excellent choice.

We used to have a holiday town house in Pretoria which we sold some two years ago. We needed somewhere to stay in the same area and Green Whisper Cottage was within walking distance. We found the premises attractively furnished with all the usual facilities and appliances. There was even a top sheet under the duvet! We found the space adequate for our requirements and liked the cupboards. The outside covered accommodation was used for all meals. There was a separate remote controlled gate for our car with a carport. The room was made up for us after two days. If we are in the area again, Green Whisper Cottage will be our first choice.

Thys B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B

Lekker gebly.

Dankie. Het lekker gebly.

Harold V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harold V

Waarde vir geld en 'n mens sal altyd terugkom om weer te kuier.

Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid was uitstekend. Dit is werklik 'n klein juweel wat 'n mens altyd terug sal kom.

Nicola D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola D

Altyd 'n plesier.

Tweede keer wat ek hier oorslaap en weereens geen teleurstelling nie. Sal altyd teruggaan. Manie is altyd so behulpsaam en hou mens op hoogte van alles wat nodig is om te weet. Uitstekend julle.

Hanti P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanti P

Doktersbesoeke.

Alles was voldoende.

Willie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie K

Beter as vewag.

Baie rustig, goed geleë.

Dirk G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Veilig en gerieflik.

Ons bly altyd lekker hier, gerieflik vir ons plattelanders, naby aan die winkels en hospitale. Skoon, netjies en gerieflik.

Hannes O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Skoon en netjies, alles in plek. Gasvry en vriendelik. Baie goed!

Baie lekker gebly. Alles wat beloof word, word gelewer. Sal vir seker weer daar bly.

Adriaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Lekker ontspan en naby al die sentrums en ons Afrikaanse Groot konsert.

Baie lekker gebly en waardeer die ekstra bederfies vir ons. Krag was ook heeltyd aan, wat 'n bonus was.

Marlene K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Lekker verblyf, gerieflik naby Faerie Glen Hospitaal en Menlyn-inkopie sentrum.

Dankie vir al die moeite om hierdie plek 'n tuiste weg van huis te maak.

Willem P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Skoon, gemaklik om by te kom, het alles wat nodig is.

Baie goeie besluit om by Green Whisper Cottage te oornag. Ek sal verseker weer daar oorbly met 'n volgende besoek aan die Pretoria-omgewing.

Manie And Marianne E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie And Marianne E

Netjies en goed ingerig.

Vriendelike aanwysings en instruksies!

Marie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Altyd heerlik, skoon, netjies en veilig.

Dit is altyd aangenaam om by Green Whisper Cottage tuis te gaan, veilig en rustig. Dankie Manie en Hester vir julle mooi plekkie.

Heleen K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K

Rustig en veilig.

Aangenaam verras. Die plekkie is veilig, skoon en dan is daar nog bederfies ook. Waarde vir geld. Sal beslis weer boek as ons in die omgewing iets moet doen.

Elsa J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Dis die oulikste, mooiste plekkie, daar is alles was mens nodig het, en dis privaat en veilig.

Ons gaan regtig weer daar bly, die ligging is net reg.

Shaune B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune B

Heerlik en maklik.

Het al in die verlede hier gebly en kan dit met die grootste liefde aanbeveel. Plek is netjies, skoon en die snacks wat uitgesit word altyd 'n wenner. Sleutels en remote in die slotbokksie maak dit gerieflik om nie te bekommer as jy effens laat gaan opdaag.

Leon R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Baie stil en rustig.

Daar was goed met my gekomunikeer oor die toegang by bie hek se sleutelkluis en vriendlik behandel deur die eienaar.

Charles D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D

Bo verwagtinge!

Ek het aanvanklik vir die prys wat ek betaal het nie veel verwag nie. Was immers slegs om te oornag, maar ek was stom geslaan vir wat als vir ons uitgesit was in die kamer. Dit was skoon, netjies en modern. Alles wat jy nodig het, was daar. Beslis die enigste plekkie waar ek weer sal oornag as ek in Pretoria werk. Welgedaan aan die eienaars. Julle is tops en baie dankie!

Ingrid V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Absoluut die moeite werd.

Sien ons beslis weer.

Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Netjiese, skoon, gerieflike plek. Baie privaat. Baie lekker gebly.

Baie gerieflik gebly. Het alles gehad wat ons benodig het. Het gevoel ons is by die huis. Eienaars het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Salomie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Sien die sterre!

'n Pragtige oorslaapplek. Die cottage het alles wat mens nodig het. Tydens die onlangse koue was daar verwarmers gewees en met loadshedding was daar ook voorsiening gemaak. Manie en Hester het aan alles gedink!

Willem V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Hospitalisasie.

Baie skoon en netjies, gerieflik naby Life Faerie Glen Hospitaal.

Johan W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Fantasties! Regtig puik, netjies, stil.

Ons was meer as tevrede. Het so 22:30 (darem vooraf so gereël) daar aangekom. Was regtig aangenaam verras. Puik, netjies, fantasties en huislik. Dankie!

Johanna S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S

Baie goed ingerig.

Sal die plekkie beslis weer gebruik.

Salomie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Baie aangename oorslaap plek!

Mooi skoon en netjies, gerieflik en privaat. Manie en Hester het mooi na ons omgesien, selfs gedurende beurtkrag het dit ons nie geaffekteer nie. Sal weer by Green Whisper Cottage tuisgaan. Sien die sterre!

Louise C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Netjies, skoon en veilig.

Wat 'n verrassing! Alles wat mens nodig het en nog baie meer. Het ons verblyf baie geniet. Sal Green Whisper Cottage hoog aanbeveel. Baie dankie vir alles.

Ronel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Gemaklike, skoon selfsorgeenheid.

Die selfsorgeenheid voldoen aan al 'n mens se vereistes vir 'n gemaklike verblyf. Noodbeligting was voorsien vir gedurende beurtkrag, asook die skedule van elke dag se tye. Veilige parkeerplek en gerieflike self in- en uitklok was 'n bonus.

Eben S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S

Waarde vir geld. Baie netjies en baie goed ingerig.

Ons was by Green Whisper vir een aand. Alles was netjies, skoon en die plekkie is baie goed ingerig. Dis ook maklik om te kry, veilig en die ligging is baie goed.

Topsy V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Topsy V

It was welcoming.

After a long day, it was lovely coming to a welcoming home, the loadshedding facilities were very appreciated.

Michelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie gemaklik en lekker.

Die klein ekstra bederfies is baie spesiaal, en laat 'n mens baie welkom voel. Dit is absoluut goeie waarde vir geld, en die buite kuier plekkie is wonderlik. Ons sal vir seker weer daar gaan slaap.

Simon M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon M

Uitstekend.

Dit het my asem weggeslaan, so baie lekker plekkie met vriendelike gasvrou. Die plek is geleë naby al die plekke waar jy wil wees.

Jaco V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Regtig 'n aangename plek.

Hierdie plekkie is baie aangenaam en groot waarde vir geld. Netjies, alles wat nodig is en smaakvolle meubels. Groot pluspunt is die voorsiening vir "load shedding" - WiFi, TV en sekere kragpunte is nog aan tydens load shedding. 'n Gasplaat vir koffie maak. Gemaklike kuierplekkie buite, maar onderdak. Ons sal dit regtig aanbeveel vir 'n enkeling of 2 persone.

Renee V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Puik verblyf.

Die akkommodasie was van die beste plekke waar ek nog gebly het. Dit was mooi, skoon en baie veilig. Dis goed ingerig vir beurtkrag - inverter vir WiFi en TV, gasstoofplaat met 'n ketel en genoegsame ligte. Manie en Hester was deurentyd in kontak om seker te maak alles is reg en het daagliks vir my die beurtkragskedule aangestuur. Ek sal dit beslis aanbeveel en 'n volgende keer daar gaan bly.

Charlet V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Pragtige plek, rustige verblyf.

Netjiese plek, baie gerieflik, die gasheer het baie moeite gedoen om als gerieflik te maak tydens beurtkrag. Sal beslis weer hier oorslaap.

Calvin M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin M

Modern, toeganklik, groot genoeg vir 2 mense.

Die woonstel is ideaal geleë in 'n rustige buurt, omring deur koel plantegroei. 'n Veilige onderdakparkering, tuinhekkie wat kan sluit en veiligheidshekke het ons rustiger laat slaap. Ons was beïndruk met die sjokolades langs ons bed, kaas-en-koekie-bord, asook kwaliteitmelk en 'n geseëlde water in die yskas. Heerlike beskuit en cappuccino's op die kas en ook kwaliteitkitskoffie en tee in die blikke. Ons het vir seker lekker geslaap in vars linne en 'n gemaklike matras. Komplimentêre sjampoe ens. was meer as genoeg. Geen geraas, baie privaat en alles is naby geleë wat mens benodig. Toppunte vir die eienaars!

Grietha D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha D

Waarde vir geld met goeie, vriendelike gasvryheid!

Ek is vriendelik ontvang en alles was mooi en netjies met baie bederfies. Ek sal hulle aanbeveel en beslis weer ondersteun.

Andre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Rustig en gemaklik.

Manie en Hester. Mooi skoon en gerieflik. Die aanwysings was voorwaar uitstekend Sal beslis weer daar oornag, daar was ook heerlike bederfies vir ons gewees. Baie dankie.

Louisa P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa P

Great.

Great stay with you. Very private.

Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Rustig en gemaklik.

Dit was lekker rustig by Green Wisper Cottage en die eenheid was baie gemaklik met alles wat mens kon benodig.

Brent N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent N

Neat and clean.

We had a very pleasant stay. The room is very well thought out and access was easy.

Stefanie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Netjiese, skoon plekkie. Met alles wat jy nodig het en 'n paar lekker bederf eetgoedjies.

Christi M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi M

Waarde vir geld.

Heerlik oornag by Green Whisper Cottage. Veilig, privaat en minder as 2 km geleë van waar ons konsert plaasgevind het. Sien jullle volgende jaar weer.

Janet A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet A

Comfortable, secure and beautiful.

The hosts were very helpful.

Stefanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Altyd netjies en skoon. Hulle doen vreeslik baie moeite om 'n mens se verblyf gemaklik te maak.

Marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Vriendelike mense met 'n pragtige plekkie.

Baie bekostigbaar. Die mense gaan uit hul pad om dinge vir jou so gemaklik moontlik te maak. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Kitty V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty V

Baie lekker en skoon verblyf. Sal weer gaan.

Ons het lekker gebly en die plekkie is baie sentraal geleë. Baie dankie.

Ilse B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Die geriewe was uitstekend en die gasvryheid die beste ooit.

Hester was baie vriendelik, aangenaam en gasvry. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel vir enige iemand! Hulle het die ekstra myl vir ons gegaan. Sjokolade langs jou bed. Hulle sal beslis ons weer sien.

Lynette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Luuks en skoon.

Eienaars was baie behulpsaam en het absoluut uit hul pad gegaan om die verblyf so luuks en gemaklik moontlik te maak.

Mabotse M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabotse M

Honestly it was a perfect stay.

Our host was very kind and reachable. We had everything we needed.

Pieter D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Puik, puik, puik! Sal weer daar wil bly.

Baie gerieflik ingerig, alles werk en die hele plek is pragtig netjies. Dankie Manie julle was puik.

Cerie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerie P

Netjies, veilig, rustig!

Ek en my man het baie lekker gebly, beveel die plek graag aan. Daar is alles wat jy aan kan dink wat jy sal benodig in die eenheid en meer! Was bederf met beskuitjies en goeie koffie, en nog meer! Eenheid groter as wat ons gedink het, WifFi is vinnig, Netflix werk en die matras is van kwaliteit. Sal weer besoek - baie dankie!

Stefanie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Hulle bederf hulle gaste vreeslik baie. Wardeer ook die privaatheid wat hulle mens bied. Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Sal volgende keer beslis weer daar bespreek.

Stefanie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Bly altyd baie lekker.

Stoffel C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel C

Uitstekend in alle opsigte.

Seker die beste waarde vir geld verblyf wat ons deur die webtuiste bepreek het.

Elizabeth M D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D

Overall tranquil safe stay-over.

I am a regular traveler and would rate this guesthouse as a very nice, well located, and real value for money stay. The place was very clean, modern, had everything one needs to feel at home. Also close to supermarkets, shopping malls and a variety of restaurants. Overall a safe and tranquil experience. I can recommend this wonderful guesthouse.

Susan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie netjies, gasvryheid.

Dit is die oulikste plekkie. Perfek om oor te slaap as jy van ver kom vir 'n aandjie uit. Vreeslik gasvry, koffie, tee en tot snacks en beskuit het vir ons gewag. Hulle weet hoe om na hulle gaste om te sien. Sal beslis weer besoek.

Rina V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Alles wat nodig is en lekker bederfies.

Chantelle G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Baie gemaklik en netjies.

Plekkie is lekker ingerig. Naby alle groot winkelsentrums.

Cornel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Skoon, netjies, bederf, waarde vir geld.

Heerlik gebly, geriewe is skoon en netjies. Baie lekker ekstra bederfies in kamer ontvang. Waarde vir geld.

Marie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Uitstekend.

Uitstekend en altyd vriendelik.

Marilise K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K

Dit was regtig lekker.

Dit was skoon, netjies en veilig. Die ekstra bederfies was regtig 'n verrassing en heerlik. Alles wat jy nodig het. Sal graag weer daar bly!

Shaune B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune B

Very nice place, excellent service and value for money.

We enjoyed our short stay at Green Whisper Cottage. The hosts went out of their way to make our stay special and it was indeed special. Thanks a million for the snacks, so much more than what we expected. The braai and charcoal if we wanted to braai, was ready. We will definitely come prepared next time to utilize the braai facilities. Everything was clean and spotless and will recommend this place to our friends and family. There were so many extras compared to what you get at other accommodation. Things like the heated blanket, DSTV and other channels such as Netflix, filter coffee, bottle of water in the fridge, snacks, braai accessories and so much more to mention. Job well done, keep up the good work.

Ilze G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze G

Ingestel daarop om te bederf.

Alles wat jy nodig het en baie meer. Wonderlike aandag aan detail.

Hanti P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti P

Wow! Alles was silwerskoon en uit die boonste rakke! Was in Pta vir 'n doktersbesoek en dit was naby die dokters.

Beslis die moeite werd.

Dawid B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B

Huis ver van die huis.

Netjies, skoon en sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Lynette E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Was heerlik om na 'n baie lang en uitdagende dag by Green Whisper Cottage in te stap en onmiddelike vrede en rustigheid te ervaar.

Pragtig, keurig en baie netjies. Nog nooit by 'n gastehuis ingestap met soveel bederfies nie. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou. Waardeer julle moeite baie. Sal beslis ons oorslaapplek in Pretoria word.

Daphne C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne C

Ons is baie tevrede met ons verblyf by Green Whisper Cottage.

By ons aankoms het ons reeds 'n boodskap, per Whatsapp, van die eienaar ontvang oor hoe ons die sleutel en afstandbeheer van die hek sal ontvang. Die ingang na die gastekamer slaan alreeds jou asem weg. Die kamer is absoluut en in alle opsigte silwerskoon. Die meubels en bybehore is keurig uitgesoek en pragtig bymekaar gesit vir 'n pragtige, rustige atmosfeer. Ek kyk gewoonlik eerste na 'n gastehuis se badkamer, en ek kan met eerlikheid aan almal vertel dat die badkamer silwerskoon en die stort definitief nie 'n spikkel skimmel gehad het nie. Die plek was regtig net 'n stukkie hemel al was ons net vir een aand ingeboek omdat ons oorgeslaap het vir 'n troue. Baie dankie aan die Wandrag-egpaar dat julle moeite doen vir julle gaste om dit die moeite werd te maak om goeie dinge te kan skryf oor Green Whisper Cottage. Doen so voort - en aan alle voornemende gaste - moenie twee keer dink om by Green Whisper Cottage te bespreek nie. Ons gaan definitief terug soontoe!

Sulene R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene R

Vyfstervsrblyf en ontvangs.

Pragtige opset. Smaakvol ingerig. Soveel bederfies om 'n mens sommer ekstra welkom te laat voel. Bedagsaam - laat weet wanneer beurtkrag gaan posvat, ens. Hoogs aanbeveel.

Gert R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Pragtige cottage, mooiste dekor en rustige tuin waar jy kan ontspan.

Ons was aangenaam verras met die pragtige cottage. Daar is 'n rustige tuin waar jy kan ontspan. Die kamer sorg vir 'n goeie nagrus en ons was bederf met heerlike lekkernye in die kombuisie. Ek kan hierdie pragplekkie vir almal aanbeveel.

Michelle J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Ons het baie lekker gebly.

Dit was skoon en netjies en hulle het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Lizette M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Pragtige eenheid.

Die eenheid was keurig voorberei en het meer as verwagte sorg vertoon. Alle moontlike benodigdhede, insluitend 'n waaier, verwarmer, ekstra kombers en selfs muskietweerder was beskikbaar. Die omgewing is rustig en dit voel nie soos stad rondom jou nie, tog is dit naby alle winkels indien nodig.

Frank V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V

Baie goed, sal beslis weer gebruik en aanbeveel.

Hierdie plekkie is werklik iets besonders, ons was hartlik ontvang. Die cottage is pragtig geleë in 'n mooi en rustige omgewing. Dis uiters netjies en die binneversiering is pragtig gedoen en laat mens rustig en tuis voel. Ons ondervinding daarvan was uiters aangenaam.

Nici D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici D

Beter as oorsese vakansie.

Ons was met hartlikheid ontvang. My woordeskat ontbreek. Uitstekende toegeruste plekkie met allerlei bederfies. Ons gaan beslis punt daarvan maak om kort-kort te gaan kuier al is dit net om weg te breek. Ons hou baie van julle plekkie.

Charmain H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Absoluut fantasties.

Alles was pragtig, skoon en netjies. Klein detail wat dit regtig baie spesiaal maak. Baie dankie.

Chanell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell S

Rustig, privaat.

Ideale plek om te bly in die middel van PTA-oos, goeie ligging.

Salomie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Weereens aangename oorslaap.

Waardeer die bederfies baie en dankie vir 'n skoon en netjiese kamer. Geniet die buite area, die rustigheid en privaatheid.

Pierre L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Uitstekende diens en gasvryheid. Ons sal in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

Eenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Ons het die klein ekstras baie geniet!

Lindie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie E

Ons het baie lekker gekuier. Baie rustige omgewing.

Ons het baie lekker gekuier. Die cottage was baie naby aan die funksie wat ons bygewoon het. Ons sal weet daar oorslaap.

Cobin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobin B

Loved my stay. I will definitely be back.

I made a note for my PA to use this cottage as my stay upon my monthly visits to PTA.

Leonie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Ons het so lekker gekuier. Sommer net gevoel asof mens huis toe kom. Nie asof mens nou by 'n vreemde plek gaan bly nie.

Nic het ons vreeslik bederf. Glad nie gevoel of die eenheid op sy perseel was en dat jy eintlik aangrensend aan sy eenheid is nie.

Iqbal M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iqbal M

Value for money.

Quick and easy booking. Very clean and neat apartment with everything you need.

Tiané D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiané D

Baie lekker en die gasvryheid was baie nice.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie netjies. Naby aan alles. Het tuis gevoel en sal dit vir seker aanbeveel.

Stefanie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld

Beste gastehuis in Gauteng.

Salomie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Weereens lekker oorgeslaap.

Ons tweede oorslaap en dit geniet. Lekker rustig en stil. Dankie vir die bederf, waardeer dit baie.

Nicola D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Fantasties

Wat 'n belewenis. Al by baie plekke in Pretoria oorgeslaap, maar sal nooit weer iewers anders slaap. So pragtig en verwelkomend. Baie dankie vir al die bederfies. Julle is beslis nommer 1. Kan nie wag vir die volgende kuier nie!

Natasha B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Perfect stay.

Enjoyed the beautiful room, all in it's place.

Rina C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Dit is skoon, netjiese, baie aangename eienaars.

Baie lekker verblyf. Die gasvryheid is regtig spesiaal. Hulle gaan regtig 'n stappie verder om dit aangenaam te maak. Dit voel knus en persooonlik. Sal dit aanbeveel en vir seker weer oornagfasiliteit gebruik.

Elza H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza H

Besonderse akkommodasie en ek kan met vrymoedigheid al die boksies tiek. Baie ruim, skoon en netjies en smaakvol.

Met al die gastegeskenkies en verrassings voel mens onmiddellik welkom. Meer as voldoende tee, koffie, ens. is beskikbaar. Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing.

Ettienne R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne R

Fantasies.

Uitstekende plekkie.

Kobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Besonderse mooi en netjiese plek. Ek het bederf gevoel.

Besonderse mooi en netjiese plek. Ek het bederf gevoel.

Ronel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Gerieflike selfsorgkothuis in tuin.

Ons het weereens baie lekker gebly in die gerieflike, skoon kothuis. Die eenheid het alles in om jou 'n lekker verblyf te verseker. Dankie vir al die ekstra lekker bedefies en vars melk in yskas. DStv is ook 'n bonus, asook veilige parkeerplek onderdak met 'n remote en veiligheidslig vir jou gerief. Daar is ook 'n aantal plugs waar jy jou selfoon of rekenaar kan herlaai wat baie gerieflik is. Dieselfde plugs kan jy gebruik vir die haardroër en as jy die ingeboude kas oopmaak is daar 'n vollengte spieël wat dit dan maklik maak om jou hare droog te blaas, baie gerieflik. Daar is ook 'n ekstra waaier in kas asook 'n dakwaaier vir as dit warm is. Gratis WiFi was voorsien en die eenheid het voldoen aan Covid-19-protokols. Ons het baie lekker gebly en Manie en Hester het ons privaatheid gerespekteer, ons kan Green Whisper Cottage aanbeveel en ons sal weer daar bly.

Marie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Dit was baie goed.

Sal hul beslis aanbeveel.

Vera S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera S

Very neat, very clean, very safe. Awesome.

The unit was very well equiped and very neat.

Monique S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Rustigheid in die stad.

Lieflikste plekkie om by te oornag. Voldoen aan elke liewe vereiste. Gemak op sy beste en vriendelikste diens. Kan nie wag om terug te gaan nie. Dankie Green Whisper Cottage.

Joan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan H

Lovely, comfortable place, and the little extras much appreciated.

The snacks, rusks and cappuccino were much appreciated.

Salomie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Baie aangename en oulike plekkie

Besonderse aangename en private oorslaap verblyf. Baie dankie vir die ekstra bederfies en word opreg waardeer. Sal definitief graag weer hier wil oorslaap indien nodig. Ons het dit baie geniet.

Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Rustig en privaat

Ons is reeds by die hek vriendelik deur Hester, ons gasvrou ontvang. Die eenheid is smaakvol ingerig en ons het alles gevind wat ons benodig. Pragtige privaat stoepie vir 'n oggendkoffie of selfs 'n braai geskik.

Stefanie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld

Soos altyd lekker gebly. Dankie vir die sjerrie en al die ander lekker bederfies. Jul sal ons gou weer sien.

Ronel V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Oulike eenheid, baie privaat, gerieflik, veilig en baie billike tarief vir wat jy alles kry

Die eenheid is op die eienaar se eiendom, maar heeltemal privaat. Jy het onderdakparkeerplek, 'n remote waar jy maklik en veilig jou hek kan oop en toe maak. Daar is 'n dag-en-nag-lig wat alles verlig, sodra jy parkeer het, so jy voel baie veilig om na jou eenheid te stap. Die eenheid is net 'n paar treë van waar jy parkeer. Die eenheid is baie skoon en netjies. Die dubbelbed het baie goeie kwaliteit wit linne, elektriese kombers was 'n bederf om jou warm te hou in die nag, daar is 'n rusbank, TV met DStv, mooi badkamer met stort, wasbak en toilet. Groot badhanddoeke was voorsien. Daar was ook seep, sjampoe en handeroom voorsien. Baie oulike yskas/vrieskas, bottelwater, boksmelk en ys was ook voorsien. Daar was lekker bederfies soos sjerrie, kaas en beskuitjies, cappuccino-sakkies, beskuit, koffie, suiker, rooibostee en cylontee. Die gasvrou het aan alles gedink. Daar was ook handreiniger vir jou gebruik en hoë Covid-19 protokol was toegepas. Toe ons laatmiddag arriveer was daar reeds 'n lig en 'n verwarmer aan in ons eenheid om dit lekker warm te maak. Die gasvrou respekteer jou privaatheid, jy het 'n kluis met 'n kode waar jy jou sleutel self kry en weer bêre as jy vertrek. Ons kan Green Whisper Cottage, aanbeveel vir 'n baie lekker, gerieflike, veilige verblyf en ons sal definitief weer hier kom bly.

Jako R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R

Netjiese, bekostigbare verblyf

Jy het niks meer nodig as wat hulle bied nie, netjies en veilig. Lekker gebly!

Elsie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Pragtige, netjiese, gerieflike plekkie.

Sak vir seker weer daar slaap. Jy word regtig bederf.

Bernard F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard F

'n Juweel.

Netjiese plek en goeie ligging. Definitief waarde vir geld en sal nie weer by 'n ander plek bespreek nie.

Jorika V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika V

Die verblyf is pragtig, netjies, gerieflik en veilig! Jy sal geen fout maak om hierdie verblyf te boek nie.

Wonderlike, gerieflike verblyf. Skoon, netjies en alle Covid 19-protokol is gevolg.

Anita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Hartlike atmosfeer, skoon, netjies.

Vriendelike en behulpsame eienaars, plekkie is klein, maar keurig en smaakvol gemeubileer, het veilig gevoel.

Deidre D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Was rustig en baie lekker.

Dis rustig, veilig, skoon en was baie gasvry.

Monique S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

My siel kon in die middel van die stad asem haal. Dis iets baie besonders.

Ons het so lekker gebly. Was so netjies, skoon en ons is so bederf. Sal verseker weer daar kuier. Ek is baie beïndruk met alles. Kan nog steeds nie glo sulke plekke bestaan in die stad nie.

Deneys P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deneys P

Excellent!

All good, no complaints.

Dirk G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Netjies, privaat en rustig.

Alles wat jy nodig het vir oorslaap, met baie ekstra bederfies, baie netjies en modern. Naby die hospitale, sal beslis weer daar bly.

Marietjie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Vriendelik, gasvry en akkommoderend.

Fasiliteite skoon, netjies en vol bederfies. Hester en Manie, baie dankie dat jul my op kort kennisgewing geakkommodeer het tydens my eggenoot se hospitalisasie.

Marietjie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Baie goed.

Goed geleë ten opsigte van hospitaal. Waarde vir geld.

Fa C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fa C

Aangenaam en goed georganiseer!

Ons het alles gevind wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Spieël kort naby elektiese prop of langer kabel asb. Dankie vir al die bederfies!

Stefanie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Netjiese skoon plekkie. Baie privaat. Lekker bederf happies. Ons ander huis in Pretoria.

Kotie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie R

Baie mooi en netjies.

Rustige omgewing. Gerieflike in- en uitklok.

Tania Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania Z

Rustige buurt, perfek geleë.

Rustige buurt, perfek geleë naby groot paaie. Veilige parkering, knus en ruim kamer, smaakvol versier. Privaat binnehof vir braai, ontspan en kuier. Ekstra bederfies maak verblyf lekker. No. 1 oornagplek in Garsfontein vir ons.

Chris P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Intimate and private facility.

We were very much impressed with the spacious facility and the way it was furnished to enable living space additional to the general room/bathroom/kitchenette layout. Added bonus of having a courtyard is great, especially with a braai facility and one is not limited to a room. This guesthouse is highly recommended.

Gerhard S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Wonderlik, selfs tydens Covid!

Die eenheid en verblyf was wonderlik!

Marinda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Gerieflik en goeie ligging.

Die cottage se decor is stylvol, die ligging is is 'n stil buurt en alle fasiliteite vir 'n gerieflike verblyf is voorsien.

Sibongile L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile L

Perfect.

Home away from home. Cute and very homey cottage.

Marinda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Uitstekende verblyf.

Plek is baie goed ingerig en baie netjies en skoon.

Hennie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Pragtig en modern ingerig.

Die klein extras soos Kit Kat langs bed, soutkoekies en kaas en Old Brown Sherry laat mens welkom en spesiaal voel. Eienaars het regtig aan alles gedink. Vir seker nog die lekkerste oornagplekkie vir ons.

Dalene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Heerlike, rustige naweek.

Ons het heerlik gerus in hierdie skoon cottage. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Liezel O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Netjies, skoon, gerieflik, alles wat nodig is, is daar!

Baie dankie vir al die moeite! Alles was perfek en die bederfies oorvloedig! Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak indien nodig.

Bernard S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Fantastic stay.

Unit was very clean and neat. Loved the layout and look of the room and all the free snacks was a pleasant surprise. The self service check-in method is a fantastic concept.

Koos D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Baie netjies. Vriendelik ontvang. Baie goeie waarde vir geld.

Die slaapplek beskik oor alles wat mens benodig vir oorslaap. Baie prakties en baie privaat.

Karen G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Beautiful little place. Safe, clean, quiet, stocked with all kinds of goodies.

Owners very friendly and helpful even though we arrived very late at night. We will surely stay there again.Thank you.

Charmaine F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F

Pragtige plekkie.

Dis ons tweede keer hier gewees. Word altyd vriendelik verwelkom. Sal moeilik na 'n ander plekkie toe gaan.

Stefanie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld

Waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly

Elzane V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane V

Rêrig nice!

Rêrig nice! Sal vir seker weer daar bly!

Charmaine F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F

Die beste plekkie ooit.

Daar was als wat mens nodig het. Privaatheid. Die snacks, drinkgoedjies was 'n bonus. Nog nooit dit by 'n plekkie gekry nie. Was ontvang deur vriendelike eienaar wat ons dadelik welkom laat voel het. Sal vir seker weer daar bly.

Kirsty J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty J

Perfect.

Thank you for the lovely place, it is very neat and clean and the snacks were so nice. The personal touch sets you above the rest.

Mareyna B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareyna B

Rustigheid en salig.

Ons het rus nodig gehad na 'n lang pad en dis presies wat ons gekry het. Die eetgoedjies was ook baie welkom!

Amy J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy J

Very beautiful accommodation, very clean, neat.

Beautiful accommodation. The owners were very welcoming and friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi verblyf, baie skoon en netjies.

Pragtige verblyf. Die eienaars was baie verwelkomend en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heidi D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Baie netjiese verblyf met 'n heerlike personal touch.

Die eenheid het als en nog meer wat mens nodig het vir oornag. Baie netjies en veilig. Vriendelike ontvangs!

Ezna R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezna R

Een aanrader, op!

Hartelijke ontvangst, woning ligt in een luxe buitenwijk en is goed beveiligd. Bij aankomst water in de koelkast en een fles melk als aardigheid. Goed ingericht appartement met een mooie ruime badkamer. Geen kookmogelijkheid, wel een eaterkoker en koelkast. In de tuin een zwembad en een zitje onder een afdak.

Sanet C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Baie vriendelike gasheer, sal beslis weer daar oornag.

Sien sterre.

Jj D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jj D

Amazing.

Diens was goed en die plek is netjies.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang