Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marinda L
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit is altyd lekker om daar te bly. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid elke keer. Sien uit na my volgende verblyf daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie stil en rustig. Alles en meer wat ek verlang het vir my oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Soos 'n huis weg van ons huis. Baie netjiese, goed versorgde en veilige eenheid. Heerlike bederf eetgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Neat and stunning. Enjoyed our stay thoroughly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik gebly, mooi omgewing, sal baie sterk aanbeveel. Lieflike plekkie, baie netjies, gasheer baie behulpsaam en vriendelik, veilige parkering, heerlike snacks, voorsiening van basiese benodigdhede, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Stil, rustige, veilige gebied. Plek is netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goed geleë en voel soos mens se eie huis. Lieflike plek! Ekstra moeite word raakgesien - baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig, netjies en rustig. Pragtig, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly en die plek is baie netjies en skoon. Alles gehad wat ons benodig het in 'n rustige area. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was baie welkom laat voel en die plekkie was baie mooi skoon gewees. Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
1 nag
5.0
Okt 2024

Het baie tuis gevoel. Die plek was alles en nog wat as jy wegslaap van die huis af. My verblyf was baie aangenaam. Dit was alles in die detail en dit is die klein dingetjies wat tel. Alles was in werkende orde en baie skoon en netjies. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 169

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang