Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jannieke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie beter as net goed. Dit is 'n wonderlike verblyf. Baie veilig en in 'n goeie area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uitstekende waarde vir geld, uiters skoon. Die cottage is uiters netjies en daar is tot snacks beskuit, melk en koffie tot jou beskikking en die eienaars het gereeld met my gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seugnet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige plek! Baie lekker! Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om dit 'n goeie ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giselle U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gemaklik en skoon. Baie lekker. Uiters skoon, aandag aan detail en gebruiksvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik, skoon, mooi, ligging, veilig. Derde keer gewees, gaan weer binnekort. Ja baie lekker, lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en veilig. Netjies, skoon en veilig. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Baie oulike netjiese plek met alles wat jy nodig het, en daar is ook ekstra bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla B
1 nag
5.0
Jun 2024

Lieflike plek om te oornag. Die plek is perfek gewees. Alles wat jy nodig het en nog meer. Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitmuntend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflike selfsorgseenheid met veilige onderdakparkering. Hierdie was ons 6de keer dat ons by Green Whisper Cottage gebly het. Die eenheid voldoen aan al ons behoeftes. Die eenheid is eenkant privaat van die eienaar se huis, met veilige parkering agter 'n hek wat met 'n afstandsbeheer werk. Daar is dag- en nagligte wat die area verlig. Ons het nie die TV gebruik nie. Daar is noodbeligting in die geval van beurtkrag. Lekker bederfies was vir ons gelaat om te geniet, 'n bottel water en melk was in die yskas, tee, koffie en beskuit was voorsien. Die gasvrou en gasheer is vriendelik met goeie kommunikasie en 'n maklike in- en uitboekproses. Ons sal beslis weer kom en kan hierdie akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang