Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n TV met Netflix, YouTube, Disney+ en WiFi.

Die kothuis het onderdakparkeerplek. Let asb op dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Die eenheid word daagliks skoongemaak, maar nie naweke nie.

Green Whisper Cottage is 1,5 km van Life Faerie Glen Hospitaal af, 2 km van Sun Arena af en 3 km van Menlyn Maine-winkelsentrum af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jannieke K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie beter as net goed. Dit is 'n wonderlike verblyf. Baie veilig en in 'n goeie area geleë.
Sep 2024
Hannes D
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende waarde vir geld, uiters skoon. Die cottage is uiters netjies en daar is tot snacks beskuit, melk en koffie tot jou beskikking en die eiena...
Sien meer
Aug 2024
Seugnet D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek! Baie lekker! Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om dit 'n goeie ervaring te maak.
Jul 2024
Giselle U
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en skoon. Baie lekker. Uiters skoon, aandag aan detail en gebruiksvriendelik.
Jul 2024
Elsa J
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, mooi, ligging, veilig. Derde keer gewees, gaan weer binnekort. Ja baie lekker, lekker!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Green Whisper Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang