Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n TV met Netflix, YouTube, Disney+ en WiFi.

Die kothuis het onderdakparkeerplek. Let asb op dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Die eenheid word daagliks skoongemaak, maar nie naweke nie.

Green Whisper Cottage is 1,5 km van Life Faerie Glen Hospitaal af, 2 km van Sun Arena af en 3 km van Menlyn Maine-winkelsentrum af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frank V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, mooi omgewing, sal baie sterk aanbeveel. Lieflike plekkie, baie netjies, gasheer baie behulpsaam en vriendelik, veilige parkering, heer...
Sien meer
Nov 2024
Juliana M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Stil, rustige, veilige gebied. Plek is netjies, skoon en alles wat jy nodig het.
Nov 2024
Helet B
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë en voel soos mens se eie huis. Lieflike plek! Ekstra moeite word raakgesien - baie dankie.
Nov 2024
Thomas P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en rustig. Pragtig, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly en die plek is baie netjies en skoon. Alles gehad wat ons benodig he...
Sien meer
Nov 2024
Ineke O
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie welkom laat voel en die plekkie was baie mooi skoon gewees. Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Green Whisper Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang