Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenacres Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chris L E D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Aangenaam, behalwe die kragonderbrekings en watertekorte. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Arlene
Greenacres Lodge
Hi Chris, thank you for the lovely review. Hope your wife is recovering nicely. Hope to see you in the near future. Keep well, Arlene

Germaine W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Sien sterre. Dit was lekker, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebenzile K
1 nag
5.0
Apr 2021

Much welcoming. Pleasurable and peaceful. The room was comfortable and convenient. Spacious, neat room with kitchenette and cutlery. Close to a convenience store if you need to buy something and there is a friendly manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estheline Merle F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Our stay was for 1 night only had to leave before 10 the next morning. Stay was nice loved the pool. Would love to book for a next time. Accommodation is near to shopping mall and the Greenacres Netcare hospital. Keep up the lovely service guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arlene
Greenacres Lodge
Hi Estheline. Thank you for the lovely review. Hope to see you soon. Arlene

Juren A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Absolutely peaceful. I would recommend this establishment to anyone who is looking for peace and quiet, with comfort and tranquillity. Very friendly host and staff. Thank you for a great weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

DRUCILLA W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2020

Relaxing, quite and enjoyable stay Our accommodation was very nice, we were upgraded to the a bigger room and that was extremely nice. We had so much privacy and the reception we received was very friendly and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romano H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Wonderlik en gesellig. Die verblyf was fantasies en ons het baie welkom gevoel. Ons sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2020

Skoon, netjies en funksioneel. Die kamers is skoon, ligging is funksioneel en hulle het aan my verwagtinge voldoen.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Baie aangenaam. Naby winkelsentrum. Baie goeie en aangename ontvangs deur bestuur van Greenacres Lodge. Die bestuur was ook baie tegemoetkomend met ekstra benodigdhede. Spar-winkelsentrum is net oor die straat. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Rustige ,kalm wegbreek wat jou terugvat in tyd en weg van die gejaag van die tyd. Uitstekende, vriendelike diens. Netjiese eenhede. Waarde vir geld-verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nileweg 11, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXQnJoLUjdF6QPLdkkTw5NWw0ofdh3vxTOWCyCcnGjwfmDSQMjn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 11 Nile Road Perridgevale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94728 25.58241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang