Greenacres Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nileweg 11, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenacres Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dis ook naby die Kaapse pad, net 'n paar minute se ry van die lughawe af en naby strande. Die hoofsnelweg wat lei na nasionale paaie waarop jy die binneland, Kaapstad en KwaZulu-Natal kan bereik, is net 5 km van die gastehuis af.
Daar is verskillende verblyfopsies en elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 47 DStv-kanale.
Die eetkamer lei na 'n sonnige stoep en swembad.
Die suites is privaat en die eiendom het 'n muur, sekuriteitshek en veilige parkeerplek.
Dis ook naby Greenacres Mall, Virgin Active-gimnasium, Greenacres Hospitaal, Collegiate-skool, die Newtonpark-sakekern, Newtonpark-swembad, Nelson Mandelabaai se rugby- en sokkerstadions en Grey Hoërskool.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nileweg 11, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Greenacres Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Perridgevale Parsonsheuwel Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nileweg 11, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang