Greendoor Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Elbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Suzette V - Jan 2020
Algehele gradering
Sleg slaap as gevolg van te veel trokke wat verby ry. Glad nie aangenaam.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Letitia S - Des 2017
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het.
Lees meerDavid D - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon met vriendelike en hulpvaardige personeel.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Victor K - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige tuine. Kan miskien kyk na yskassies in kamers.
Greendoor Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die voorstel; sommige kamers het dit reeds. In die kombuise is daar wel yskaste vir gebruik deur gaste.
Dankie vir jou terugvoer.
Elbie
Ceciel E - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Greendoor Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for your output we really appreciate that. we promise to do better than that.
Regards
Green Door Management
Hans-christoph F - Des 2016
Algehele gradering
Oornag was so aangenaam dat ek dit kan aanbeveel.
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang