Greenfields Farm Stay
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Stadens Gorge-weg 13, Slipperfields, Gqerberga (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greenfields Farm Stay is 'n ideale toevlugsoord wat deur welige groen velde en asemrowende landskappe omring word en aan die voet van die Lady Slipper-berg in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 goed ingerigte kamers, met privaat badkamers. Die kamershet gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Daar is ook ander geriewe soos haardroërs, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eet- en vermaakarea. Van Stadens Wild Natuurreservaat is 4,6 km ver en Maitland Beach is 18 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tessa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Van Stadens Gorge-weg 13, Slipperfields, Gqerberga (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
- Gaste dink Greenfields Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Stadens Gorge-weg 13, Slipperfields, Gqerberga (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang