Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GreenHouse Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Toni Angela R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

I would recommend! We had a lovely time at the GreenHouse. The space was clean and spacious and it had everything we could need. The host was friendly and responded quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Genoeg spasie vir 'n lang kuier. Ons het baie lekker gebly vir die week. Die plek was baie groter as wat ons aanvanklik gedink het. Sien jou weer in die toekoms, Christi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Racquel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastiese, skoon en ruim kamer. Stortgeriewe was ook ruim en skoon. Dit was inderdaad 'n goeie ervaring. Die enigste aanbeveling wat ek moontlik kan maak, is dat daar dalk 'n klein 2-plaatstoof en dalk 'n pot of pan beskikbaar gestel word, of selfs 'n braai-area. 'n Persoon het nie altyd lus om uit te eet nie en wil graag net 'n rustige aand binne spandeer. So as jy so 'n vinnige ligte ete kan voorberei, sal dit baie help. Parkeering was veilig en oor die algemeen was die verblyf netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pumeza M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Peaceful. Peaceful, very cosy and clean. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allicia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent. The place was clean and the host was helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker en gerieflik. Ons het heerlik gebly! Die plekkie is pragtig en lekker ruim! Die slaapbank was net 'n bietjie ongemaklik en daar kan miskien net 'n bak verskaf word om braaivleis in te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asakhe Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very nice place. Friendly and helpful service from the owner. Exceptional! By far one of the best apartments I have ever stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Naby aan fasiliteite. Ons gasheer was baie vriendelik en het al ons behoeftes vinnig aangespreek. Alles was netjies, skoon en funksioneel. Die kombuis is besonder goed toegerus om in die meeste behoeftes te voorsien. Ons was aangenaam verras dat die gastehuis veel ruimer is as wat ons verwag het, dus ’n lekker plek om vir ’n nag of drie af te saal. Toekomstige besoekers sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Wonderful. Excellent stay. Accessibility to other places of interest was quite easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome stay. Baie pragtige plek, love die garden uitleg jy voel huislik, en the host is 'n awesome host, 10 uit 10 vir 'n awesome stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

G Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc20018c0768a97a87fc7a5dc7c9cec1a0ff226de9979983e525061ff7f972a94c4a9ad8eace2ddcab6892b1c89a1bcbe94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 58 Mount Road Glendenningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.950832 25.5992618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang