Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GreenHouse Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

G Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir GreenHouse Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Toni Angela R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni Angela R

I would recommend!

We had a lovely time at the GreenHouse. The space was clean and spacious and it had everything we could need. The host was friendly and responded quickly.

Christi M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi M

Genoeg spasie vir 'n lang kuier.

Ons het baie lekker gebly vir die week. Die plek was baie groter as wat ons aanvanklik gedink het. Sien jou weer in die toekoms, Christi.

Racquel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Racquel V

Fantastiese, skoon en ruim kamer. Stortgeriewe was ook ruim en skoon.

Dit was inderdaad 'n goeie ervaring. Die enigste aanbeveling wat ek moontlik kan maak, is dat daar dalk 'n klein 2-plaatstoof en dalk 'n pot of pan beskikbaar gestel word, of selfs 'n braai-area. 'n Persoon het nie altyd lus om uit te eet nie en wil graag net 'n rustige aand binne spandeer. So as jy so 'n vinnige ligte ete kan voorberei, sal dit baie help. Parkeering was veilig en oor die algemeen was die verblyf netjies en veilig.

Pumeza M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumeza M

Peaceful.

Peaceful, very cosy and clean. Great location.

Allicia C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allicia C

Excellent.

The place was clean and the host was helpful.

Marietjie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Lekker en gerieflik.

Ons het heerlik gebly! Die plekkie is pragtig en lekker ruim! Die slaapbank was net 'n bietjie ongemaklik en daar kan miskien net 'n bak verskaf word om braaivleis in te sit.

Asakhe Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asakhe Z

Very nice place. Friendly and helpful service from the owner.

Exceptional! By far one of the best apartments I have ever stayed in.

Isak B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B

Naby aan fasiliteite.

Ons gasheer was baie vriendelik en het al ons behoeftes vinnig aangespreek. Alles was netjies, skoon en funksioneel. Die kombuis is besonder goed toegerus om in die meeste behoeftes te voorsien. Ons was aangenaam verras dat die gastehuis veel ruimer is as wat ons verwag het, dus ’n lekker plek om vir ’n nag of drie af te saal. Toekomstige besoekers sal nie spyt wees nie.

Trevor D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D

Wonderful.

Excellent stay. Accessibility to other places of interest was quite easy.

Marius L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Awesome stay.

Baie pragtige plek, love die garden uitleg jy voel huislik, en the host is 'n awesome host, 10 uit 10 vir 'n awesome stay.

Zandile T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile T

It was absolutely amazing and accommodating.

It was more than what I had expected.

Abrie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie H

Ruim en goeie waarde.

Die woonstel is privaat met als wat nodig is en selfs meer. Sentraal geleë en goeie waarde. Ons sal beslis weer 'n draai maak en hopelik vir 'n bietjie langer volgende keer. Baie dankie.

Suzaan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K

Fantasties!

Baie mooi en netjiese plek met alles wat jy benodig.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc20018c0768a97a87fc7a5dc7c9cec1a0ff226de9979983e525061ff7f972a94c4a9ad8eace2ddcab6892b1c89a1bcbe94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 58 Mount Road Glendenningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.950832 25.5992618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang